My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
YSTERKLOU

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters

Afrikaanse spreekwoorde en idiome

Ysterklou

... Ysterklou in die grond slaan. wegvlug. Vastrap. Ontleen aan die stories van Jakkals en Wolf. Die twee kom eendag op  'n slapende perd af naby die boer se plaas. Jakkals oorreed vir Wolf om die perd weg te sleep sodat hulle buite sig van die boer die dier kan vreet. Daar en dan maak jy Wolf aan die perd se stert vas, stap na die kop toe, en skop die perd op die blad. Die perd word wakker en vlieg daar weg - en in die hardloop skop hy Wolf genadeloos. Jakkals rol van die lag en skree: "Slaan ysterklou in die grond, oom Wolf!" Die betekenis daarvan is dat Wolf sy naels hard (soos ysterpenne) in die grond moet slaan om die perd te laat stop. Die uitdrukking het 'n betekenisuitbreiding ondergaan sodat dit ook die weghardloop van die perd insluit. 

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

'n Idioom is 'n vaste spreekwoord of segswyse wat eie is aan 'n spesifieke taal, streek of volksgroep. Idiome het gewoonlik 'n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van 'n volk gegroei het. Dit is nie altyd moontlik om die betekenis van 'n idioom uit die woorde af te lei nie, omdat dit baie op figuurlike spraak berus. Vir die rede kan idiome ook nie direk van een taal in 'n ander vertaal word sonder om die betekenis daarvan in ag te neem nie.

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.


Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >