My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Enviga Agent Pretoria
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Walter en die Wasmasjien

Walter het hierdie dinge nie eers verstaan nie, want hy het nooit in sy hele lewe voorheen gebid nie, en hy kon nie verstaan waarom hy dit nou moes doen nie. Hy het darem saam met sy tante gekniel en geluister terwyl sy bid.

In die kombuis het daar 'n wasmasjien gestaan wat vir 'n lang tyd reeds buite werking was. soms het Tant Nell oor die wasmasjien gepraat en geê hoe sy dit mis; sy het gehoop dat daar eendag iemand sou kom wat dit kan herstel.

Eendag het Walter 'n plan gekry; miskien kon hy die wasmasjien regmaak, het hy gedink! Hy het baie daarvan gehou om aan masjiene te werksaf. Moontlik kon hy die fout ontdek en sy tante 'n groot verassing besorg.
Eendag, terwyl sy tatne buite besig was, het hy aan die werk gespring. Hy het al die drade nagegaan om te sien of daar nie van hulle af was nie; hy het die krag aangeslaan, maar alles was dood.

Radio Kuber Kontrei

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Political Campaign Manager Training Course

Online Independent Candidate Course

R3499
The ultimate guide to Body Language

Online Body Language Course

R2095
Table Tennis Club Pretoria

N4 Gateway Tafeltennis Klub Pretoria

R70

Toe het hy iets onthou waaraan hy nooit voorheen gedink het nie. Hy het gedink aan wat sy tante hom vertel het oor gebed, en hoe God kinders help nadat hulle alles gdoen het wat hulle kan doen. Hy het gebid, en vir die eerste maal in sy lewe het hy God gevra om vir hom iets te doen wat hy baie graag wou hê.
Dit was 'n eenvoudige gebedjie, maar dit het uit sy hart gekom.

"Liewe Here," het hy gesê, "help my asseblief om uit te vind wat verkeerd is met hierdie wasmasjien. Ek wil dit so graag vir Tant Nell regmaak." Toe hy weer begin werksaf, en terwyl hy besig was, het hy gebid, "Help my om di masjien reg te kry." Eindelik het hy weer die krag aangeskakel, en die motor het begin gons! Die masjien werk!
Juis op daardie oomblik het Tant Nell binnegkom. "Wat op aarde het bebeur? het sy uitgeroep. "Die wasmasjien werk mos; wie het dit reggemaak?"

"Ek het," het Walter gesê, en hy het van oor tot oor geglimlag. "Wel, ten minste, ek en God het. Sien Tante, ek het die Here gevra om my te wys wat om te doen, en Hy het."
Dit was Walter se eerste gebed, maar nie sy laaste nie. Altyd daarna, wanner hy hulp nodig het, het hy Jesus alles daarvan vertel.

< >
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?