W
w. week
W watt; simbool vir wolfram [tungsten] (element)
W. wes; weste; westelik, westelike; wissel
W.Afr. Wes-Afrika; Wes-Afrikaans, Wes-Afrikaanse
WAR Wetenskaplike Adviesraad
wask. waskamer
WASP Wit Angel-Saksiese Protestant
WAT Woordeboek van die Afrikaanse Taal
WAV Wet op Arbeidsverhoudinge
Wb weber
WB wissel betaalbaar
WBGK Wereldbond van Gereformeerde Kerke
wbl. weekblad
WBR Wêreldboksraad
WBV Wêreldboksvereniging
WC Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-WC
wd. woord
WD Woltemadekruis vir Dapperheid: Goud
wdb. woordeboek
WDS Woltemadekruis vir Dapperheid: Silwer
wed. weduwee
W.Ed. Weledele
wederk. wederkerend, wederkerende
W.Ed.Hr. Weledele Heer
weerk. weerkunde; weerkundig, weerkundige
W.Eerw. Weleerwaarde
W.Eerw.Hr. Weleerwaarde Heer
wetb. wetboek
W.Eur. Wes-Europa; Wes-Europees, Wes-Europese
wew. wewenaar
w.g. was geteken; weinig gebruiklik, weinig gebruiklike
W.Germ. Wes-Germaans; Wes-Germaanse
w.g.k. (ook WGK) wortel van die gemiddelde kwadraat
WGO Wêreldgesondheidsorganisasie
WI Wes-Indië; Wes-Indies, Wes-Indiese; wissel vir invordering
wisk. wiskunde; wiskundig, wiskundige
wk. wisselkoers
wk. (ook WK) waterkloset
w.k.w. warm en koue water
WL westerlengte
w/m (ook w.p.m.) woorde per minuut
wmn. (ook wrn.) weerman
WMO Wêreld Meteorologiese Organisasie
wnd. waarnemend, waarnemende
W.NFrk. Wes-Nederfrankies; Wes-Nederfrankiese
WNNR Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad
WNT Woordenboek der Nederlandsche Taal
WNW wesnoordwes; wesnoordwestelik, wesnoordwestelike
wo. waaronder
w.o. wissel om
Wo. Woensdag
WO Wêreldoorlog; wyn van oorsprong
WOS wyn van oorsprong superieur
w.p.m. (ook w/m) woorde per minuut
WPU Wêreldposunie
WR waarnemende regter; wetgewende raad
WRK Wereldraad van Kerke
wrn. (ook wmn.) weerman
ws. woonstel
ws. (ook WS) wisselstroom
WS werkwoordstuk
wsk. waarskynlik, waarskynlike
WSR Wyn- en Spiritusraad
wv. wisselvorm
WV Wetgewende Vergadering; woordverwerker
WVF Werkloosheidversekeringsfonds
WVK Waarheids-en-Versoeningskommissie
ww. werkwoord; werkwoordelik, werkwoordelike
WWF Worldwide Fund for Nature (Wêreldwye Fonds vir die Natuur)
WWW (ook www) wêreldwye web
wynk. wynkunde; wynkundig, wynkundige
wysb. wysbegeerte
wysg. wysgerig, wysgerige