My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
SUID-AFRIKAANSE VAKANSIEDAE EN SKOOLTERMYNE 2025

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon




Male and Female Libido Boosters
 
Skool Termyne 2025

VAKANSIEDAE 2025

Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap

Eerste Kwartaal 

15 Januarie 2025 - 28 Maart 2025

Tweede Kwartaal 

8 April 2025 - 27 Junie 2025

Derde Kwartaal 

22 Julie 2025 - 3 Oktober 2025

Vierde Kwartaal 

13 Oktober 2025 - 10 Desember 2025 

2025 Kalender 

1 Januarie 2025    Nuwejaarsdag

31 Maart 2025 Menseregte Dag

18 April 2025 Goeie Vrydag

27 April 2025 Vryheidsdag

1 Mei 2025 Werkersdag

16 Junie 2025 Jeugdag

17 Junie 2025 Publieke Vakansiedag

9 Augustus 2025 Vroue Dag

24 September 2025 Erfenisdag

16 Desember 2025 Gelofte (Rekonsiliasie)

25 Desember 2025 Kersdag

26 Desember 2025 Welwillendheid

Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.  

1 Januarie 2025  Nuwejaarsdag 

Nuwejaarsdag

Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie

8 Maart 2025    Vrouedag 

Vrouedag

31 Maart 2025   Menseregte Dag 

6 April 2025  Familie Dag

* Paas Maandag

6 April 2025 Van Riebeecksdag* 

* Van Riebeeckdag

18 April 2025  Goeie Vrydag

Goeie Vrydag

27 April 2025   Vryheidsdag

Vryheidsdag

1 Mei 2025    Werkersdag

Werkersdag

Moedersdag    Sondag, 11 Mei 

31 Mei 2025    Republiekdag*

* Republiekdag 

16 Junie 2025     Jeugdag

Jeugdag 

Vadersdag Sondag, 15 Junie

24 September 2025    Erfenisdag

Erfenisdag

10 Oktober 2025 Krugerdag *

* Krugerdag 

16 Desember 2025    Rekonsiliasie 

* Geloftedag

25 Desember 2025   Kersdag

Kersdag

26 Desember 2025    Welwillendheid

Welwillendheidsdag 

Beplan jy reeds vir 2026? 

2026 Skool Termyne
Gedig © Peter Cohen Hamburg

RACHEL DE BEER

Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843

Die donker berge lê wit

In die sneeu van die nagtelike 

weer. 

 Twee kinders skrik uit lit

want hul kalfie kom nie weer.

Die pad het hul verloor.

Dis koud en Japie huil!

Rachel het dus geboor

In 'n miershoop vir hom te skuil.

Sy druk hom in sy fles;

Sy gee hom haar kledy.

Haar lyfie sluit die nes, 

Sodat hy nie moet ly!

Die soekers dring daarheen -

 Racheltjie is wit en styf.

Japie krimp ineen - 

Daar's nog lewe in sy lyf!

Sy't nooit 'n ma geword.

Maar sóós Rachel van ouds tot

 Volksmoeder gegord

Weens 'n hart en siel des gouds!


Kies jou top 10 Liedjies in Afrikaans NOU!

KIES JOUNE!
My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie)
"...Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer..."

100 Tembe Close, Timbivati Straat MORELETAPARK, Pretoria, 0084

0792196735

trotsafrikaans@myvolk.co.za