My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
SUID-AFRIKAANSE VAKANSIEDAE EN SKOOLTERMYNE 2024

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon




Male and Female Libido Boosters
 
Skool Termyne 2024

VAKANSIEDAE 2024

Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap

Eerste Kwartaal 

17 Januarie 2024 - 10 Maart 2024

Tweede Kwartaal 

3 April 2024 - 11 Junie 2024

Derde Kwartaal 

9 Julie 2024 - 20 September 2024

Vierde Kwartaal 

1 Oktober 2024 - 11 Desember 2024 

2024 Kalender 

1 Januarie 2024    Nuwejaarsdag

29 Maart 2024 Goeie Vrydag

31 Maart 2024 Menseregte Dag

27 April 2024 Vryheidsdag

1 Mei 2024 Werkersdag

16 Junie 2024 Jeugdag

17 Junie 2024 Publieke Vakansiedag

9 Augustus 2024 Vroue Dag

24 September 2024 Erfenisdag

16 Desember 2024 Gelofte (Rekonsiliasie)

25 Desember 2024 Kersdag

26 Desember 2024 Welwillendheid

Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.  

1 Januarie 2024  Nuwejaarsdag 

Nuwejaarsdag

Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie

31 Maart 2024   Menseregte Dag 

29 Maart 2024  Goeie Vrydag

Goeie Vrydag

6 April 2024  Familie Dag

* Paas Maandag

6 April 2024 Van Riebeecksdag* 

* Van Riebeeckdag

27 April 2024   Vryheidsdag

Vryheidsdag

1 Mei 2024    Werkersdag

Werkersdag

Moedersdag    Sondag, 14 Mei 

31 Mei 2024    Republiekdag*

* Republiekdag 

16 Junie 2024     Jeugdag

Jeugdag 

Vadersdag Sondag, 18 Junie

9 Augustus 2024    Vrouedag 

Vrouedag

24 September 2024    Erfenisdag

Erfenisdag

10 Oktober 2024 Krugerdag *

* Krugerdag 

16 Desember 2024    Rekonsiliasie 

* Geloftedag

25 Desember 2024   Kersdag

Kersdag

26 Desember 2024    Welwillendheid

Welwillendheidsdag 

Beplan jy reeds vir 2025? 

2025 Skool Termyne
Gedig © Peter Cohen Hamburg

RACHEL DE BEER

Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843

Die donker berge lê wit

In die sneeu van die nagtelike 

weer. 

 Twee kinders skrik uit lit

want hul kalfie kom nie weer.

Die pad het hul verloor.

Dis koud en Japie huil!

Rachel het dus geboor

In 'n miershoop vir hom te skuil.

Sy druk hom in sy fles;

Sy gee hom haar kledy.

Haar lyfie sluit die nes, 

Sodat hy nie moet ly!

Die soekers dring daarheen -

 Racheltjie is wit en styf.

Japie krimp ineen - 

Daar's nog lewe in sy lyf!

Sy't nooit 'n ma geword.

Maar sóós Rachel van ouds tot

 Volksmoeder gegord

Weens 'n hart en siel des gouds!


Kies jou top 10 Liedjies in Afrikaans NOU!

KIES JOUNE!
My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie)
"...Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer..."

100 Tembe Close, Timbivati Straat MORELETAPARK, Pretoria, 0084

0792196735

trotsafrikaans@myvolk.co.za