My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Vakansiedae en Skooltermyne 2023

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon



Release SCE Forte Agent Pretoria
 
Skool Termyne 2023

VAKANSIEDAE 2023

Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap

Eerste Kwartaal 

11 Januarie 2023 - 24 Maart 2023

Tweede Kwartaal 

12 April 2023 - 23 Junie 2023

Derde Kwartaal 

18 Julie 2023 - 29 September 2023

Vierde Kwartaal 

10 Oktober 2023 - 13 Desember 2023 

2023 Kalender 

1 Januarie 2023    Nuwejaarsdag

2 Januarie 2023 Publieke Vakansiedag

20 Maart 2023 Spesiale Skoolvakansiedag

21 Maart 2023 Menseregte Dag

7 April 2023 Goeie Vrydag

10 April 2023 Familie Dag

27 April 2023 Vryheidsdag

28 April 2023 Spesiale Skoolvakansiedag

1 Mei 2023 Werkersdag

16 Junie 2023 Jeugdag

9 Augustus 2023 Vroue Dag

24 September 2023 Erfenisdag

25 September 2023 Publieke Vakansiedag

16 Desember 2023 Gelofte (Rekonsiliasie)

25 Desember 2023 Kersdag

26 Desember 2023 Welwillendheid

Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.  

1 Januarie 2023   Nuwejaarsdag 

Nuwejaarsdag

Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie

21 Maart 2023    Menseregte Dag 

Menseregtedag

7 April 2023  Goeie Vrydag

Goeie Vrydag

10 April 2023  Familie Dag

* Paas Maandag

6 April 2023 Van Riebeecksdag* 

* Van Riebeeckdag

27 April 2023   Vryheidsdag

Vryheidsdag

1 Mei 2023    Werkersdag

Werkersdag

Moedersdag    Sondag, 14 Mei 

31 Mei 2023    Republiekdag*

* Republiekdag 

16 Junie 2023     Jeugdag

Jeugdag 

Vadersdag Sondag, 18 Junie

9 Augustus 2023    Vrouedag 

Vrouedag

24 September 2023    Erfenisdag

Erfenisdag

10 Oktober 2023 Krugerdag *

* Krugerdag 

16 Desember 2023    Rekonsiliasie 

* Geloftedag

25 Desember 2023   Kersdag

Kersdag

26 Desember 2023    Welwillendheid

Welwillendheidsdag 

Enkel Ouer Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1659
Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub Pretoria)

R150
Perdry in Pretoria

Om-die-dam-Perderoete

R161
Councillor Ward 91 Tshwane

Onafhanklike kandidaat (Pretoria)

R600

Beplan jy reeds vir 2024? 

2024 Skool Termyne
Gedig © Peter Cohen Hamburg

RACHEL DE BEER

Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843

Die donker berge lê wit

In die sneeu van die nagtelike 

weer. 

 Twee kinders skrik uit lit

want hul kalfie kom nie weer.

Die pad het hul verloor.

Dis koud en Japie huil!

Rachel het dus geboor

In 'n miershoop vir hom te skuil.

Sy druk hom in sy fles;

Sy gee hom haar kledy.

Haar lyfie sluit die nes, 

Sodat hy nie moet ly!

Die soekers dring daarheen -

 Racheltjie is wit en styf.

Japie krimp ineen - 

Daar's nog lewe in sy lyf!

Sy't nooit 'n ma geword.

Maar sóós Rachel van ouds tot

 Volksmoeder gegord

Weens 'n hart en siel des gouds!


Kies jou top 10 Liedjies in Afrikaans NOU!

KIES JOUNE!
My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie)
"...Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer..."

100 Tembe Close, Timbivati Straat MORELETAPARK, Pretoria, 0084

0792196735

trotsafrikaans@myvolk.co.za