My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Vakansiedae en Skooltermyne 2022

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon



Release SCE Forte Agent Pretoria
 
Skool Termyne 2022

VAKANSIEDAE 2022

Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap

Eerste Kwartaal 

12 Januarie 2022 - 17 Maart 2022

Tweede Kwartaal 

5 April 2022 - 24 Junie 2022

Derde Kwartaal 

19 Julie 2022 - 30 September 2022

Vierde Kwartaal 

11 Oktober 2022 - 15 Desember 2022 

2022 Kalender 

1 Januarie 2022    Nuwejaarsdag

21 Maart 2022 Menseregte Dag

15 April 2022 Goeie Vrydag

18 April 2022 Familie Dag

27 April 2022 Vryheidsdag

1 Mei 2022 Werkersdag

16 Junie 2022 Jeugdag

9 Augustus 2022 Vroue Dag

24 September 2022 Erfenisdag

16 Desember 2022 Gelofte (Rekonsiliasie)

25 Desember 2022 Kersdag

26 Desember 2022 Welwillendheid

Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.  

1 Januarie 2022   Nuwejaarsdag 

Nuwejaarsdag

Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie

21 Maart 2022   Menseregte Dag 

Menseregtedag

15 April 2022  Goeie Vrydag

Goeie Vrydag

18 April 2022  Familie Dag

* Paas Maandag

6 April 2022 Van Riebeecksdag* 

* Van Riebeeckdag

27 April 2022   Vryheidsdag

Vryheidsdag

1 Mei 2022    Werkersdag

Werkersdag

Moedersdag    Sondag, 8 Mei 

31 Mei 2022    Republiekdag*

* Republiekdag 

16 Junie 2022     Jeugdag

Jeugdag 

Vadersdag Sondag, 19 Junie

9 Augustus 2022    Vrouedag 

Vrouedag

24 September 2022    Erfenisdag

Erfenisdag

10 Oktober 2022 Krugerdag *

* Krugerdag 

16 Desember 2022    Rekonsiliasie 

* Geloftedag

25 Desember 2022   Kersdag

Kersdag

26 Desember 2022   Welwillendheid

Welwillendheidsdag 

Enkel Ouer Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1659
Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub Pretoria)

R150
Perdry in Pretoria

Om-die-dam-Perderoete

R161
Councillor Ward 91 Tshwane

Onafhanklike kandidaat (Pretoria)

R600

Beplan jy reeds vir 2023? 

2023 Skool Termyne
Gedig © Peter Cohen Hamburg

RACHEL DE BEER

Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843

Die donker berge lê wit

In die sneeu van die nagtelike 

weer. 

 Twee kinders skrik uit lit

want hul kalfie kom nie weer.

Die pad het hul verloor.

Dis koud en Japie huil!

Rachel het dus geboor

In 'n miershoop vir hom te skuil.

Sy druk hom in sy fles;

Sy gee hom haar kledy.

Haar lyfie sluit die nes, 

Sodat hy nie moet ly!

Die soekers dring daarheen -

 Racheltjie is wit en styf.

Japie krimp ineen - 

Daar's nog lewe in sy lyf!

Sy't nooit 'n ma geword.

Maar sóós Rachel van ouds tot

 Volksmoeder gegord

Weens 'n hart en siel des gouds!


Kies jou top 10 Liedjies in Afrikaans NOU!

KIES JOUNE!
My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie)
"...Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer..."

100 Tembe Close, Timbivati Straat MORELETAPARK, Pretoria, 0084

0792196735

trotsafrikaans@myvolk.co.za