My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Vakansiedae en Skooltermyne 2021

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon



Release SCE Forte Agent Pretoria
 
Skool Termyne 2021

VAKANSIEDAE 2021

Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap

Eerste Kwartaal 

15 Februarie 2021 - 23 April 2021

Tweede Kwartaal 

3 Mei 2021 - 9 Junie 2021

Derde Kwartaal 

28 Julie 2021 - 1 Oktober 2021

Vierde Kwartaal 

11 Oktober 2021 - 15 Desember 2021 

2021 Kalender 

1 Januarie 2021    Nuwejaarsdag

21 Maart 2021 Menseregte Dag

5 April 2021 Goeie Vrydag

13 April 2021 Familie Dag

27 April 2021 Vryheidsdag

1 Mei 2021 Werkersdag

16 Junie 2021 Jeugdag

9 Augustus 2021 Vroue Dag

24 September 2021 Erfenisdag

16 Desember 2021 Rekonsiliasie

25 Desember 2021 Kersdag

26 Desember 2021 Welwillendheid

Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.  

1 Januarie 2021  Nuwejaarsdag 

Nuwejaarsdag

Valentynsdag Dinsdag, 14 Februarie

21 Maart 2021   Menseregte Dag 

Menseregtedag

2 April 2021  Goeie Vrydag

Goeie Vrydag

5 April 2021  Familie Dag

* Paas Maandag

6 April 2021 Van Riebeecksdag* 

* Van Riebeeckdag

27 April 2021   Vryheidsdag

Vryheidsdag

1 Mei 2021    Werkersdag

Werkersdag

Moedersdag    Sondag, 9 Mei 

31 Mei 2021   Republiekdag*

* Republiekdag 

16 Junie 2021     Jeugdag

Jeugdag 

Vadersdag Sondag, 20 Junie

9 Augustus 2021    Vrouedag 

Vrouedag

24 September 2021    Erfenisdag

Erfenisdag

10 Oktober 2021 Krugerdag *

* Krugerdag 

16 Desember 2021    Rekonsiliasie 

* Geloftedag

25 Desember 2021   Kersdag

Kersdag

26 Desember 2021   Welwillendheid

Welwillendheidsdag 

Enkel Ouer Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1659
Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub Pretoria)

R150
Perdry in Pretoria

Om-die-dam-Perderoete

R161
Councillor Ward 91 Tshwane

Onafhanklike kandidaat (Pretoria)

R600

Beplan jy reeds vir 2022? 

2022 Skool Termyne
Gedig © Peter Cohen Hamburg

RACHEL DE BEER

Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843

Die donker berge lê wit

In die sneeu van die nagtelike 

weer. 

 Twee kinders skrik uit lit

want hul kalfie kom nie weer.

Die pad het hul verloor.

Dis koud en Japie huil!

Rachel het dus geboor

In 'n miershoop vir hom te skuil.

Sy druk hom in sy fles;

Sy gee hom haar kledy.

Haar lyfie sluit die nes, 

Sodat hy nie moet ly!

Die soekers dring daarheen -

 Racheltjie is wit en styf.

Japie krimp ineen - 

Daar's nog lewe in sy lyf!

Sy't nooit 'n ma geword.

Maar sóós Rachel van ouds tot

 Volksmoeder gegord

Weens 'n hart en siel des gouds!


Kies jou top 10 Liedjies in Afrikaans NOU!

KIES JOUNE!
My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie)
"...Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifiseer..."

100 Tembe Close, Timbivati Straat MORELETAPARK, Pretoria, 0084

0792196735

trotsafrikaans@myvolk.co.za