Onderstaande vir Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Ooskaap, Kwa-Zulu Natal, Noord Kaap en Wes-Kaap
Eerste Kwartaal
14 Januarie 2015 - 25 Maart 2015
Tweede Kwartaal
13 April 2015 - 26 Junie 2015
Derde Kwartaal
20 Julie 2015 - 2 Oktober 2015
Vierde Kwartaal
12 Oktober 2015 - 9 Desember 2015
Datums met * word nie meer amptelik erken as publieke vakansiedae nie.
1 Januarie 2015 Nuwejaarsdag
Nuwejaarsdag
Valentynsdag Vrydag, 14 Februarie
21 Maart 2015 Menseregte Dag
Menseregtedag
3 April 2015 Goeie Vrydag
Goeie Vrydag
6 April 2015 Van Riebeecksdag*
* Van Riebeeckdag
6 April 2015 Familie Dag
* Paas Maandag
27 April 2015 Vryheidsdag
Vryheidsdag
1 Mei 2015 Werkersdag
Werkersdag
Moedersdag Sondag, 10 Mei
31 Mei 2015 Republiekdag*
* Republiekdag
16 Junie 2015 Jeugdag
Jeugdag
Vadersdag Sondag, 21 Junie
9 Augustus 2015 Vrouedag
Vrouedag
24 September 2015 Erfenisdag
Erfenisdag
10 Oktober 2014 Krugerdag *
* Krugerdag
16 Desember 2015 Rekonsiliasie
* Geloftedag
25 Desember 2015 Kersdag
Kersdag
26 Desember 2015 Welwillendheid
Welwillendheidsdag
2015 Kalender
1 Januarie 2015 Nuwejaarsdag
21 Maart 2015 Menseregte Dag
2015 Goeie Vrydag
21 April 2015 Familie Dag
27 April 2015 Vryheidsdag
1 Mei 2015 Werkersdag
16 Junie 2015 Jeugdag
9 Augustus 2015 Vroue Dag
24 September 2015 Erfenisdag
16 Desember 2015 Rekonsiliasie
25 Desember 2015 Kersdag
26 Desember 2015 Welwillendheid
RACHEL DE BEER
Gesterf in die Drakensberge in die winter van 1843
Die donker berge lê wit
In die sneeu van die nagtelike
weer.
Twee kinders skrik uit lit
want hul kalfie kom nie weer.
Die pad het hul verloor.
Dis koud en Japie huil!
Rachel het dus geboor
In 'n miershoop vir hom te skuil.
Sy druk hom in sy fles;
Sy gee hom haar kledy.
Haar lyfie sluit die nes,
Sodat hy nie moet ly!
Die soekers dring daarheen -
Racheltjie is wit en styf.
Japie krimp ineen -
Daar's nog lewe in sy lyf!
Sy't nooit 'n ma geword.
Maar sóós Rachel van ouds tot
Volksmoeder gegord
Weens 'n hart en siel des gouds!
© Peter Cohen Hamburg