
O Akronieme
v. van; vir; vertrek; vide (kyk)
v. (ook vr.) vroulik, vroulike
v. (ook vs.) vers; versus (teen)
v. (ook gev.) gevang (in krieket)
v. (ook verb.) verbum (werkwoord)
v. (ook vert.) vertrek
V Romeinse 5; volt; simbool vir vanadium (element)
v.a.a. (ook VAA) vry van alle awery
v.a.b. (ook VAB) vry aan boord
v.adm. vise-admiraal
vakt. vaktaal; vakterm
val. valuta
valsk. valskerm
vand. vandaar
var. variëteit
VAR Verenigde Arabiese Republiek
VAT Voorbereidende Afrikaanse Taaleksamen
v.a.w. (ook VAW) vry aan wal
v.b. van bo
vb. voorbeeld
vb. (ook VB) vragbrief
v.b.b. volgens bygaande brief
VBO Vereniging vir die Beskerming van die Omgewing
VBR Verdedigingsbevelsraad
v.c. verbi causa (byvoorbeeld)
v.C. voor Christus
VC Victoria Cross
v.d. van die
vdg. vaandrig
VDH Vaaldriehoek; Vaaldriehoeks, Vaaldriehoekse
VDM Verbi Dei Minister; Verbi Divini Minister(bedienaar van die goddelike woord)
V.D.O. (ook VDO) Verdere Diploma in Onderwys
vdr. vader (genealogie)
V.d.S. Van die Skrywer
VDS verhandelbare depositosertifikaat
veearts. veeartsenykunde; veeartsenykundig,veeartsenykundige
veek. veekunde; veekundig, veekundige
VEESA Vereniging van Eiendomseienaars van Suid-Afrika
veet. veeteelt
veggenl. veggeneraal
veldm. veldmaarskalk
Ven. Venda
v. en b. (ook gev. en geb.) gevang en geboul (in krieket)
ver. vereniging
verafr. verafrikaansing; verafrikaans, verafrikaanste
verb. verbuiging; verbinding
verb. (ook v.) verbum (werkwoord)
verbet. verbeter; verbetering
verd. verdieping
verg. vergadering; vergoeding; vergroting; vergrotend, vergrotende
vergr.tr. vergrotende trap
verk. verkort
verl. verlede; verlenging
verl.dw. verlede deelwoord
verlosk. verloskunde; verloskundig, verloskundige
verl.t. verlede tyd
veroud. verouderd, verouderde
verpl. 1. verpleegkunde; verpleegkundig,verpleegkundige; verplig, verpligte
versam. versamelaar; versameling
versk. verskillend, verskillende; verskuldig, verskuldigde
verspr. verspreiding
vert. verteenwoordig; verteenwoordigend,verteenwoordigende; verteenwoordiging; verteller; vertelling; vertaal, vertaalde; vertaalster; vertaler;vertaling
vert. (ook v.) vertrek
verv. vervolg; vervoeging
verw. verwysing; verweerder; verwerking; verwerk; verwerker
VETSA Vereniging van Tafelrondes in Suidelike Afrika
VFP Vryheidsfront Plus
v.g. verbi gratia (ter wille van die woord)
VGK Verenigde Gereformeerde Kerk; vaste gesamentlike komitee
VGKSA Verenigde Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika
vgl. vergelyk
VGU Vrouegholfunie
vgw. (ook voegw.) voegwoord
vh. voorheen
VHJ voor die huidige jaartelling
VHK Verdedigingshoofkwartier
v.h.t.h. van huis tot huis
VIG vermis in geveg
VIGS (ook vigs) verworwe immuniteitsgebreksindroom
VIS Vervoerinligtingstelsel
visk. viskunde; viskundig, viskundige
vk. vierkant, vierkante; vierkantig, vierkantige; veldkornet
VK Verenigde Koninkryk; visekanselier; visekonsul
VKK Verenigde Kamers van Koophandel
VKO videokassetopnemer
VKP Volkskongresparty
VKRSA Verenigde Krieketraad van Suid-Afrika
vkw. verkleinwoord
v.l. verkeerde letter(beeld)
vl. vlak; vloeistof; vloer
Vl. Vlaandere; Vlaams; Vlaamse
vlg. volgende
vlgs. volgens
v.l.n.r. van links na regs
VLO Voedsel- en Landbou-Organisasie
vloz. vloeistofonza
v.l.s. (ook VLS) vry langs skip
VLU Vroue-Landbou-unie
VLV Vroue-Landbouvereniging
v/m (ook v.p.m). voet per minuut
vm. voormiddag
vm. (ook VM) volmaan
VMB verenigde munisipale bestuur
VN Verenigde Nasies
VNHKV Verenigde Nasies se Hoëkommissariaat vir Vlugtelinge
VNS Vereenvoudigde Nederlandse Spelling
vnw. voornaamwoord; voornaamwoordelik,voornaamwoordelike
v.o. van onder
vob. (ook VOB) vragontvangsbewys
VOC Generale Vereenighde Nederlantsche Geoctroyeerde Oostindische Compagnie
voegw. (ook vgw.) voegwoord
voëlk. voëlkunde; voëlkundig, voëlkundige
v.o.g. (ook VOG) vry op goederewa
vok. vokaal; vokatief, vokatiewe
v.o.k. (ook VOK) vry op kaai
vol. volume
volkek. volkekunde; volkekundig, volkekundige
volksetim. volksetimologie; volksetimologies,volksetimologiese
volksk. volkskunde; volkskundig, volkskundige
volm. volmaak, volmaakte
volt. voltooid, voltooide
volt.dw. voltooide deelwoord
volt.teenw.t. voltooid teenwoordige tyd
volt.verl.t. voltooid verlede tyd
voors. voorsitter; voorsitster
voors. (ook vs.) voorsetsel
voorv. (ook vv.) voorvoegsel
voorw. voorwerp; voorwoord
v.o.s. (ook VOS) vry op spoor; vry op skip; vrye ondernemingsone
VOSB Vereniging van Openbare Skakelbeamptes
vp. (ook VP) vriespunt
VP visepresident
VPA Vrystaatse Provinsiale Administrasie
VPG vloeibare petroleumgas
VPI verbruikersprysindeks
VPK veldposkantoor
vpl. vuurpyl
v.p.m. (ook v/m) voet per minuut
VPO Vereniging van Prokureursordes
vr. vader (kerklike titel)
vr. (ook v.) vroulik, vroulike
Vr. Vrydag
VR verkoopsrekening; vrederegter
VRASA Vereniging van Reisagentskappe van Suider-Afrika
VRC Volksrepubliek China
VRD Van Riebeeck-dekorasie
VRI Vereniging van Raadgewende Ingenieurs
VRM Van Riebeeck-medalje
v.r.n.l. van regs na links
VRUK Vrystaatse Raad vir die Uitvoerende Kunste
VRV Van Riebeeck-Vereniging
vs. (ook v.) vers; versus (teen)
vs. (ook voors.) voorsetsel
VS verkoopstaat; voorsetselstuk
VSA Verenigde State van Amerika; Vereniging van Staatsamptenare
VSB Vroue-Sendingbond
v.sers. vlugsersant
v.s.o. (ook VSO) verskeper se sertifikaat van ontvangs
VSO vlootskakeloffisier
VSR verteenwoordigende studenteraad; Volkstaatraad
vt. voet
VT verwys na trekker
vulg. vulgêr, vulgêre
Vulg. Vulgaat (Latynse Bybelvertaling van Hieronymus, die offisiële vertaling in die Rooms-Katolieke Kerk)
v.u.s. (ook VUS) vry uit skip
vv. (ook voorv.) voorvoegsel
vv. (ook VV) vragvry, vragvrye
v.v. vice versa (omgekeerd); viva voce (mondelings)
VV visevoorsitter; visevoorsitster
v.v.b. (ook VVB) vry van beskadiging
VVB Vereniging vir die Vrye Boek
vvm. volvloermat, volvloermattte
VVO vertraagde verstandelike ontwikkeling; Verenigde Volke-Organisasie (vandag eerder die Verenigde Nasies genoem—kyk by VN)
VVV vreemde vlieënde voorwerp
VW vroeë waarskuwing
VWA vierwielaandrywing; voorwielaandrywing
VWGSA Vereniging van Wetsgenootskappe van Suid-Afrika