My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Afrikaanse Akronieme

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon


Release Sce™ Forte Agent

O Akronieme

V

   

v. van; vir;  vertrek; vide (kyk)

v. (ook vr.) vroulik, vroulike

v. (ook vs.) vers; versus (teen)

v. (ook gev.) gevang (in krieket)

v. (ook verb.) verbum (werkwoord)

v. (ook vert.) vertrek

V Romeinse 5; volt; simbool vir vanadium (element)

v.a.a. (ook VAA) vry van alle awery

v.a.b. (ook VAB) vry aan boord

v.adm. vise-admiraal

vakt. vaktaal; vakterm

val. valuta

valsk. valskerm

vand. vandaar

var. variëteit

VAR Verenigde Arabiese Republiek

VAT Voorbereidende Afrikaanse Taaleksamen

v.a.w. (ook VAW) vry aan wal

v.b. van bo

vb. voorbeeld

vb. (ook VB) vragbrief

v.b.b. volgens bygaande brief

VBO Vereniging vir die Beskerming van die Omgewing

VBR Verdedigingsbevelsraad

v.c. verbi causa (byvoorbeeld)

v.C. voor Christus

VC Victoria Cross

v.d. van die

vdg. vaandrig

VDH Vaaldriehoek; Vaaldriehoeks, Vaaldriehoekse

VDM Verbi Dei Minister; Verbi Divini Minister(bedienaar van die goddelike woord)

V.D.O. (ook VDO) Verdere Diploma in Onderwys

vdr. vader (genealogie)

V.d.S. Van die Skrywer

VDS verhandelbare depositosertifikaat

veearts. veeartsenykunde; veeartsenykundig,veeartsenykundige

veek. veekunde; veekundig, veekundige

VEESA Vereniging van Eiendomseienaars van Suid-Afrika

veet. veeteelt

veggenl. veggeneraal

veldm. veldmaarskalk

Ven. Venda

v. en b. (ook gev. en geb.) gevang en geboul (in krieket)

ver. vereniging

verafr. verafrikaansing; verafrikaans, verafrikaanste

verb. verbuiging; verbinding

verb. (ook v.) verbum (werkwoord)

verbet. verbeter; verbetering

verd. verdieping

verg. vergadering; vergoeding; vergroting; vergrotend, vergrotende

vergr.tr. vergrotende trap

verk. verkort

verl. verlede; verlenging

verl.dw. verlede deelwoord

verlosk. verloskunde; verloskundig, verloskundige

verl.t. verlede tyd

veroud. verouderd, verouderde

verpl. 1. verpleegkunde; verpleegkundig,verpleegkundige; verplig, verpligte

versam. versamelaar; versameling

versk. verskillend, verskillende; verskuldig, verskuldigde

verspr. verspreiding

vert. verteenwoordig; verteenwoordigend,verteenwoordigende; verteenwoordiging; verteller; vertelling; vertaal, vertaalde; vertaalster; vertaler;vertaling

vert. (ook v.) vertrek

verv. vervolg; vervoeging

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

verw. verwysing; verweerder; verwerking; verwerk; verwerker

VETSA Vereniging van Tafelrondes in Suidelike Afrika

VFP Vryheidsfront Plus

v.g. verbi gratia (ter wille van die woord)

VGK Verenigde Gereformeerde Kerk; vaste gesamentlike komitee

VGKSA Verenigde Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika

vgl. vergelyk

VGU Vrouegholfunie

vgw. (ook voegw.) voegwoord

vh. voorheen

VHJ voor die huidige jaartelling

VHK Verdedigingshoofkwartier

v.h.t.h. van huis tot huis

VIG vermis in geveg

VIGS (ook vigs) verworwe immuniteitsgebreksindroom

VIS Vervoerinligtingstelsel

visk. viskunde; viskundig, viskundige

vk. vierkant, vierkante; vierkantig, vierkantige; veldkornet

VK Verenigde Koninkryk; visekanselier; visekonsul

VKK Verenigde Kamers van Koophandel

VKO videokassetopnemer

VKP Volkskongresparty

VKRSA Verenigde Krieketraad van Suid-Afrika

vkw. verkleinwoord

v.l. verkeerde letter(beeld)

vl. vlak; vloeistof;  vloer

Vl. Vlaandere; Vlaams; Vlaamse

vlg. volgende

vlgs. volgens

v.l.n.r. van links na regs

VLO Voedsel- en Landbou-Organisasie

vloz. vloeistofonza

v.l.s. (ook VLS) vry langs skip

VLU Vroue-Landbou-unie

VLV Vroue-Landbouvereniging

v/m (ook v.p.m). voet per minuut

vm. voormiddag

vm. (ook VM) volmaan

VMB verenigde munisipale bestuur

VN Verenigde Nasies

VNHKV Verenigde Nasies se Hoëkommissariaat vir Vlugtelinge

VNS Vereenvoudigde Nederlandse Spelling

vnw. voornaamwoord; voornaamwoordelik,voornaamwoordelike

v.o. van onder

vob. (ook VOB) vragontvangsbewys

VOC Generale Vereenighde Nederlantsche Geoctroyeerde Oostindische Com­pagnie

voegw. (ook vgw.) voegwoord

voëlk. voëlkunde; voëlkundig, voëlkundige

v.o.g. (ook VOG) vry op goederewa

vok. vokaal; vokatief, vokatiewe

v.o.k. (ook VOK) vry op kaai

vol. volume

volkek. volkekunde; volkekundig, volkekundige

volksetim. volksetimologie; volksetimologies,volksetimologiese

volksk. volkskunde; volkskundig, volkskundige

volm. volmaak, volmaakte

volt. voltooid, voltooide

volt.dw. voltooide deelwoord

volt.teenw.t. voltooid teenwoordige tyd

volt.verl.t. voltooid verlede tyd

voors. voorsitter;  voorsitster

voors. (ook vs.) voorsetsel

voorv. (ook vv.) voorvoegsel

voorw. voorwerp; voorwoord

v.o.s. (ook VOS) vry op spoor; vry op skip; vrye ondernemingsone

VOSB Vereniging van Openbare Skakelbeamptes

vp. (ook VP) vriespunt

VP visepresident

VPA Vrystaatse Provinsiale Administrasie

VPG vloeibare petroleumgas

VPI verbruikersprysindeks

VPK veldposkantoor

vpl. vuurpyl

v.p.m. (ook v/m) voet per minuut

VPO Vereniging van Prokureursordes

vr. vader (kerklike titel)

vr. (ook v.) vroulik, vroulike

Vr. Vrydag

VR verkoopsrekening; vrederegter

VRASA Vereniging van Reisagentskappe van Suider-Afrika

VRC Volksrepubliek China

VRD Van Riebeeck-dekorasie

VRI Vereniging van Raadgewende In­genieurs

VRM Van Riebeeck-medalje

v.r.n.l. van regs na links

VRUK Vrystaatse Raad vir die Uitvoerende Kunste

VRV Van Riebeeck-Vereniging

vs. (ook v.) vers; versus (teen)

vs. (ook voors.) voorsetsel

VS verkoopstaatvoorsetselstuk

VSA Verenigde State van Amerika; Vereniging van Staatsamptenare

VSB Vroue-Sendingbond

v.sers. vlugsersant

v.s.o. (ook VSO) verskeper se sertifikaat van ontvangs

VSO vlootskakeloffisier

VSR verteenwoordigende studenteraad; Volkstaatraad

vt. voet

VT verwys na trekker

vulg. vulgêr, vulgêre

Vulg. Vulgaat (Latynse Bybelvertaling van Hieronymus, die offisiële vertaling in die Rooms-Katolieke Kerk)

v.u.s. (ook VUS) vry uit skip

vv. (ook voorv.) voorvoegsel

vv. (ook VV) vragvry, vragvrye

v.v. vice versa (omgekeerd);  viva voce (mondelings)

VV visevoorsitter; visevoorsitster

v.v.b. (ook VVB)  vry van beskadiging

VVB Vereniging vir die Vrye Boek

vvm. volvloermat, volvloermattte

VVO vertraagde verstandelike ontwikke­ling; Verenigde Volke-Organisasie (vandag eerder die Verenigde Nasies genoem—kyk by VN)

VVV vreemde vlieënde voorwerp

VW vroeë waarskuwing

VWA vierwielaandrywing; voorwielaandrywing

VWGSA Vereniging van Wetsgenootskappe van Suid-Afrika

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >