My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Libido Boosters (Male and Female)
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Tom se Slippers

Tim was nie in 'n goeie bui nie. Hy het gewoonlik ook sommer maklik gehuil. Baie seuntjies ly aan hierdie siekte wanneer hulle iets wil hê wat hulle nie kan kry nie, of wanneer hulle nie wil hê wat hulle gekry het nie. 

Die rede vir die ontevredenheid was hierdie keer 'n verfdosie. Om te verduidelik: Tim het 'n verfdoos gehad, en sy broer Tom het ook 'n verfdoos gehad. Soos die ongeluk dit wou hê, het Tom al sy verf opgebruik. 

Hy het altyd baie water in sy verf gegooi en dan groot prente geskilder op Pappie se koerante. Die gevolg was dat sy verf gou opgeraak het. 

En toe het Tom met verlangende oë na Tim se verfdoos begin kyk. Omdat Tim kleiner prente geskilder het as Tom, het hy nog heelwat verf oorgehad, maar hy het gevoel dat dit nie reg was dat hy van sy verf aan Tom moes gee nie. Daar het groot verskil van opinie oor hierdie saak ontstaan. Tom het geprobeer om van Tim se verf te gryp, en Tim het toe sy eiendom beskerm deur met sy verkwas sommer op Tom se neus te druk. Daar het groot rusie ontstaan, en dit sou baie erger geword het as Moeder nie skielik op die toneel verskyn het en albei seuns na die tuin gestuur het om 'n bietjie af te koel nie. 

Maar Tom het nie sy grief vergeet nie, en hy was gedurig kwaad oor wat Tim gedoen het of altans geprobeer doen het. Tim het aan Tom gesê dat hy hom nooit niks van sy verf sou gee nie. Eindelik is hulle geroep vir die aandete. Toe het daar iets anders verkeerd geloop. Hulle moes hulle tuinskoene uittrek en hulle slippers aantrek wanneer hulle in die huis gekom het, maar toe hulle dit moes doen het arme Tim ontdek dat sy slippers weg was. Hy het orals gesoek maar hy kon hulle nie kry nie. 

Teen daardie tyd het Tom al sy sllippers aangehad, en dit het Tim desperaat gemaak. Dit was ook nie te lank nie, of hy wou huil. "Ek kan my slippers nie kry nie," het hy met 'n huilstemmetjie gesê.

Toe het daar iets moois gebeur.

Terwyl Tim nog huil-huil rondgesoek het, het Tom een van sy slippers uitgetrek en gesê "Neem dit Tim, dan sal ons elkeen een hê."

Daar het sommer groot verligting gekom toe Tim die slipper aan sy linkervoet getrek het. Toe het hulle saam na die ander slippers begin soek. Dit was baie snaaks om hulle met een kaalvoet in die huis te hoor rondstap - klap, dof, klap, dof, klap, dof, het hulle daar rondgestap, elkeen met net een slipper aan.


Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Skielik was daar 'n uitroep van vruegde. Hulle het Tim se slippers gekry! Hulle was op hulle gewone plek, onder sy bed. Ewe bly en laggend het hulle nou die trap afgekom om te kom eet.

Na die ete daardie aand het hulle 'n bietjie langer as gewoonlik opgebly, totdat Moeder klaar gestryk het. Hulle het toe saam prente geskilder op Pappie se koerant;  saam het hulle kort-kort hulle kwassies in Tim se verfdoos gedoop.

Daardie vriendelilke gebaar van Tom het sommer 'n hele verander gebring in die verhouding van die twee teenoor mekaar. Dit was ook nie lank nie, of hy wou huil. "Ek kan my slippers nie kry nie," het hy met 'n huilstemmetjie gese. Weer het hy orals begin soek, en troosteloos in sy kouse rondgestap. Huilend het hy gesê, "Iemand het my slippers."

Toe het daar iets moois gebeur. Terwyl Tim nog huil-huil rondgesoek het, het Tom een van sy slippers uitgetrek en gesê, "Neem dit Tim, dan sal ons elkeen een hê."

Daar het sommer groot verligting gekom toe Tim die slipper aan sy linkervoet getrek het. Toe het hulle saam man die ander slippers begin soek. Dit was baie snaaks om hulle met een kaalvoet in die huis te hoor rondstap - klap, dof, klap, dof, kap, dof het hulle daar rondgestap, elkeen met net een slipper aan.

Skielik was daar 'n uitroep van vreugde. Hulle het Tim se slippers gekry! Hulle was op hulle gewone plek, onder sy bed. Ewe bly en laggend het hulle nou die trap afgekom om te kom eet. 

Na die ete daardie aand het hulle 'n bietjie langer as gewoonlik opgebly, totdat Moeder klaar gestryk het. Hulle het toe saam prente geskilder op Pappie se koerant; saam het hulle kort-kort hulle kwassies in Tim se verfdoos gedoop.

Daardie vriendelike gebaar van Tom het sommer 'n hele verandering gebring in die verhouding van die twee teenoor mekaar. 

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >