My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Eg Tradisionele Afrikaner speletjies Tolgooi

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon



Male and Female Libido Boosters
Eg Tradisionele Afrikaner Speletjies

Tolgooi

Jare gelede was die tolle nog met die hand uitgekerf en 'n skroef is as punt ingesit, wat op sigself 'n kuns was. So 'n tol was elke seun se trots. Om sy selfgemaakte tol vinnig in die rondte te laat draai, het enige seun se oë laat blink. Vandag is die speletjie nog steeds gewild by seuns en dogters, en baie mooi tolle kan in die winkels gekoop word.

Om tol te speel, neem die speler 'n stuk tou of 'n dun riempie, lek dit aan die een punt nat en druk dit dan met die duim en voorvinger teen die tol se punt vas. Dan word die tou versigtig al in die rondte om die tol gedraai sodat die toustrepe styf teenmekaar lê. Die tou word tot bo by die tol se breë kant gedraai. Die tou behoort net lank genoeg te wees met 'n stertjie van so tien sentimeter om aan vas te hou.

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >

Eg tradisionele Afrikaner speletjies uit toeka se dae. Ouma en oupa sal kan help. Vroteier, blikaspaai, wolf-wolf hoe laat is dit of krappe en krewe moet nie verlore gaan vir die volgende geslag nie. Navorsing deur die Potchefstroomse Universiteit (PU) het bewys dat Suid-Afrikaanse kinders van alle rasse nog gek is na tradisionele speletjies en nie net heeldag voor die televisie en rekenaar wil rondsit nie.