My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Teddy en die gereedskap

Teddy was seker dat hy 'n skrynwerker gaan wees wanneer hy groot is. Hy kon nie 'n hamer sien sonder om iets daarmee te wil slaan nie. Hy het baie graag spykers wat hy in die hande gekry het, in hout ingeslaan. Vir hom het dit nie saak gemaak wat se hout dit was nie, solank as dit maar sagte hout was. Hy het nie gehou van harde hout nie, want die spykers het krom gebuig.

Teddy het daarvan gehou om goed heel te maak - op sy eie manier natuurlik. Soms het hy goeters goed heelgemaak. Toe sy klein boetie se kruiwa se poot gebreek het,  het hy dit weer aangespyker.

Maar soms het hy dinge probeer heelmaak wat hy alleen moes gelaat het. Pappie het hom gewaarsku om nie meer gereedskap of spykers uit die stoor te neem  nie. Om die waarheid te sê, het Pappie gewaarsku dat dit hom sou berou as hy weer sy gereedskap neem.Maar Teddy het vergeet. Eendag het Mammie 'n stoel buite gesit vir Pappie om  heel te maak. Die leuning van die stoel was los en Teddy het vir homself gesê "ek kan dit maklik heelmaak. As Pappie vanaand tuis kom van die kantoor af, sal hy verras wees."

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Toe het hy weer Pappie se hamer en spykers geneem en die leuning van die stoel weer vasgespyker. Toe het hy die stoel geneem en teruggesit in die eetkamer. Maar....hy het nie gemerk dat hy meer spykers ingeslaan het as wat  nodig was nie en dat hy een van hulle dwarsdeur die hout geslaan het nie!

Toe Pappie daardie aand van die kantoor af gekom en op die stoel gaan sit het, het hy 'n lelike verrassing gehad, want hy het reg op die spyker gaan sit!

Maar Teddy het ook die verrassing van sy lewe gehad, want Pappie het gesê dat hy hom sal leer om nie weer ongehoorsaam te wees nie.

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >