Hy is 'n stomp griffie. Hy is nie slim nie. 'n Griffie is vroeër gebruik om op 'n lei te skryf. 'n Lei is 'n stuk leiklip waarop kinders in die aanvangsklasse geskryf het.
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1