Stampkoring
(6 tot 8 porsies)
200 g stampkoring, gewas (250ml)
750 ml water (3 k)
5 ml sout (1 t)
Metode:
Sit alles saam in een kastrol. Verlaag die hitte sodra die water begin kook en sit die deksel skeef op. Laat 40 minute stadig kook. Roer af en toe om aanbrand te voorkom. Voeg nog water by indien nodig.
Joey Pienaar