My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Boererate

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Boererate

Slegte Asem

As jy in die oggend gorrel met een teelepel heuning en kaneel in warm water, dan bly jou asem deur die dag vars.

As jy knoffel geëet het, kou kardamom saadjies in hulle omhulsels. Wanneer dit sag is, gooi die doppie weg en sluk die saadjies in, dit verbloem die reuk.

Kou koffiepitte of pietersielie, dit laat die asem weer vars ruik, selfs al het jy knoffel geëet.

Nadat jy knoffel geëet het, neem 'n kwart glasie melk 'n halwe teelepel vanielje essens.Verhit so effens in die mikrogolfoond en drink dit.

Trek pietersielie in kookwater en laat afkoel, gorrel dan hiermee.Vir 'n vars asem, gorrel met lewensessens, of gorrel met pietersieliewater of kou rou pietersielie.

Vir slegte asem kan jy net kruienaetjies kou.

Meng 'n bietjie peroksied met water en gorrel daarmee.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Boererate (enkelvoud boereraat) is meestal ou Afrikaanse huismiddels of medisyne wat gewin word uit aftreksels van kruie of slagafval. Dit was veral in swang in die ou dae toe dokters nog skaars was en apteke vir plase te ver weg was.


Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >