Hy is 'n skorrie. Hy is 'n jong misdadiger. In die tyd van Eduard VII was 'n skorrie iemand wat kleiner misdade gepleeg het, en wat die koning se kleredrag van noupypbroeke nageboots het en ook lang hare gedra het. Die sogenaamde teddyboys. Later bekend as eendsterte. (Ducktails)
Wat Praat jy!
Afrikaanse Idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings
Saamgestel deur Johanna de Wet
ISBN 978-1-86919-388-1