My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
SJIBBOLET

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters

Afrikaanse spreekwoorde en idiome

Sjibbolet

... Sê sjibbolet. Gee die wagwoord/herkenningswoord. Give the password. Identifikasie. Wagwoord. Sjibbolet is Hebreeus en die uitdrukking is ontleen aan die bybel. Rig. 12:4-6 Jefta het die vlugtende Efraimiete voorgekeer en hulle dié woord laat sê om te bepaal of hulle die vyand was of nie. Die vlugtendes kon nie die sj-klank uitspreek nie. Die uitspraak "sibbolet" het hulle hul lewe gekos. Die woord in Hebreeus beteken "koring-aar, vloed". Toe Napoleon Bonaparte van Elba af in die geheim na Frankryk teruggekeer het, het sy volgelinge ook 'n sjibbolet bedink om uit te vind wie hom goedgesind is. Dit was 'n spesifieke antwoord op die vraag. "Hou jy van viooltjies?" As die antwoord "ja" was, het sy volgelinge geweet dat die persoon nie van hom hou nie. Die regte antwoord was "baie".

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

'n Idioom is 'n vaste spreekwoord of segswyse wat eie is aan 'n spesifieke taal, streek of volksgroep. Idiome het gewoonlik 'n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van 'n volk gegroei het. Dit is nie altyd moontlik om die betekenis van 'n idioom uit die woorde af te lei nie, omdat dit baie op figuurlike spraak berus. Vir die rede kan idiome ook nie direk van een taal in 'n ander vertaal word sonder om die betekenis daarvan in ag te neem nie.

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.


Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >