Unie Dag 31 Mei...Republiek Dag
S
- 1902 – Tweede Vryheidsoorlog: Die oorlog kom tot 'n einde met die tekening van die Vrede van Vereeniging.
- 1910 – Die Unie van Suid-Afrika word deur die saamsluiting van die vier voormalige Britse kolonies Kaapkolonie, Natal, Oranjerivierkolonie en Transvaalkolonie gevorm. Herbert John Gladstone word die eerste Goewerneur-generaal en Louis Botha die eersteEerste Minister.
- 1928 – Nuwe Vlag van Suid-Afrika (oranje-wit-blou) word vir die eerste keer gehys en die Die Stem van Suid-Afrika word vir die eerste keer in die publiek gesing.
- 1961 – Die Republiek van Suid-Afrika kom tot stand, Suid-Afrika verlaat die Britse Statebond en die geldeenheid verander van die Britse pond na die Rand.
- 1994 – Suid-Afrika tree weer tot die Britse Statebond toe.