My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE

POTBROOD

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Adult Pharma + Online Adult Playstore

Potbrood

½                           koekie saamgeperste gis

1               t            suiker

1               t            sout

1               k            lou water

900           g            meelblom (7½ k)

1               t             sout

1-2            k            water 

Metode:

Plaas die eerste vier bestanddele in 'n houer met 'n deksel en laat dit ongeveer 'n halfuur lank staan om te rys. Sif die meelblom en sout saam. Maak 'n holte in die deeg en voeg die suurdeeg by. Voeg warm water by en meng totdat die deeg maklik hanteer. Smeer die hande met botter, vet of margarien en knie die deeg. Smeer die hande nog twee keer en knie die deeg totdat dit stewig en elasties is. Maak die deeg warm toe en laat dit oornag staan om te rys.

Knie die deeg die volgende oggend weer en vorm klein ronde bolletjies. Plaas die bolletjies in 'n pan en laat dit 'n uur lank staan om te rys. Braai die bolletjies in 'n pan of 'n pot met 'n swaar boom waarin 'n bietjie botter of vet gesmelt is. Die brood kan in 'n oond 220°C of buite op 'n rooster gebak word.

Joey Pienaar