
Verhale oor gode of helde. Gedigte van epiese belang vir die Afrikaanse Taal. Woordbeelding. Woord-assosiasie. Ontmoet die grondleggers van die Afrikaanse prosa, dié pioniers op die gebied van die Afrikaanse verhaalkuns wat die weg vir latere prosaïste gebaan het.