My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Nuwe klere vir oues

Wanneer julle 'n trop skape rustig sien wei, sal julle moontlik uitroep "Ag kyk daardie mooi skape!" Julle dink miskien nooit aan al die sorg wat die herders aan daardie skape bestee het gedurende die koue wintermaande nie.

As die ooie vroeg in die jaar lam - voor die sneeu gesmelt het - gaan baie van die lammers van die koue dood. Soms gaan die mammie-skaap ook dood. Dit maak die herder baie hartseer, want dit beteken groot verliles vir hom of sy meester.

Soms gaan daar 'n ooi dood en sy laat 'n klein lammetjie agter. Nou wil die herder graag nie ook hierdie lammetjie verloor nie. Gewoonlik sal 'n ander ooi nie so 'n lam neem nie, hulle wil net hul eie hê en geen ander nie. Wat moet die herder nou doen?

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Hy het 'n plan. Hy soek die trop deur na 'n mammie-skaap waarvan die lammetjie net dood is. Hy slag die dooie dooie lammetjie af en trek die vel oor die lammetjie wat sy mammie verloor het. Julle kan in jul gedagte sien hoe die h erder dit doen. Dit lyk of hy vir die lammetjie 'n jassie aantrek, nie waar nie? Dan neem die herder die wees-lammetjie na die mammie-skaap waarvan die lammetjie dood is. Na sy die lam goed beruik het, besluit sy dat dit haar lam is en sy neem hom aan.Dit is 'n baie mooi illustrasie van wat die liefde van Jesus vir ons doen. Julle het al seker baie maal in die kerk gehoor dat die predikant sê dat Jesus ons bedek met die "kleed van Sy geretigheid". Miskien het Mammie al ook met julle daaroor gesels en het julle nie mooi verstaan wat sy bedoel nie.

Nou kan julle dit maklik verstaan, nie waar nie? Ons is soos daardie ou wees-lammetjie. As ons Jesus, die geslagte Lam, liefhet, dan word sy goedheid soos 'n mantel oor ons gegooi en Sy Vader n eem ons aan, nie omdat ons sy liefde verdien het nie, maar omdat Hy sien dat ons die heerlike goedheid van Sy eie Seun om het. So word ons "aangeneem in die Geliefde" en God verwelkom ons as Sy eie kinders.

Maar dit beteken nie dat ons nou maar kan doen wat ons wil nie. God neem ons aan op grond van wat Jesus vir ons gedoen het en deur Sy genade moet ons altyd probeer om Hom te behaag. Ons moenie tevrede wees om net uiterlik soos Jesus te lyk nie. God wil hê dat ons deur en deur soos Jesus moet lyk.

En dit is waar ons verskil van daardie wees-lammetjie. Hy dra daardie velletjie net vir 'n paar dae totdat sy nuwe mammie hom gewoond is. Maar ons moet die geregtigheid van Jesus gedurig dra en elke dag moet ons opwas in die skoonheid van Sy karakter totdat ons uiteindelik net soos Hy sal wees en ons Hom "sien soos hy is".

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >