My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Eg Tradisionele Afrikaner speletjies Name Vanne Diere Dorpe Motors Bome

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Male and Female Libido Boosters
Eg Tradisionele Afrikaner Speletjies

Name, Vanne, Diere, Dorpe, Motors en Bome

Op 'n skoon bladsy is al die letters van die alfabet rond en bont neergeskryf en 'n kring om elkeen getrek.

Iemand het oe toegmaak en die papier is in die rondte gedraai en dan is daar met 'n pen op die papier gedruk (terwyl die speler se oe toe was)  

Die letter wat dan raak gedruk was, was die aanduiding van waarmee die woorde moes begin.

So veronderstel ons nou daar is op die letter "S" gedruk, dan was:

Naam=Sannie, Van=Steyn, Diere=Steenbok, Dorp=Steynsrus, Motor= Song Yung, Bome=Stinkhout

Daarvolgens is daar punte toegeken, bv, 5 punte vir elke korrekte antwoord, die groep het besluit of jy 'n aanvaarbare woord gebruik het of nie.  

Indien meer as een dieselfde woord gebruik is, was die punte verminder na bv 3 toe ens.

Soms was die dispute hewig en is die woordeboek, die padkaart of selfs die kinderensiklopidee nader getrek om te bepaal of jou antwoord regtig reg is.

Almal wou die wenner wees, en dit het by elkeen berus om te sorg dat die antwoorde reg was.

Gewoonlik as al die letters van die alfabet gebruik is, was die speletjie klaar.

As ons betrap is dat ons "speel" was die verweer altyd dat ons besig is om aardrykskunde of geskiedenis of so iets te leer.

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >

Eg tradisionele Afrikaner speletjies uit toeka se dae. Ouma en oupa sal kan help. Vroteier, blikaspaai, wolf-wolf hoe laat is dit of krappe en krewe moet nie verlore gaan vir die volgende geslag nie. Navorsing deur die Potchefstroomse Universiteit (PU) het bewys dat Suid-Afrikaanse kinders van alle rasse nog gek is na tradisionele speletjies en nie net heeldag voor die televisie en rekenaar wil rondsit nie.