My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters Pretoria
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

'n Seun in Kettings

Nou die dag het ek iets baie vreemd in die stad New York gesien. Dit was 'n seun kettings.

"Wat! Sê u, 'n seun in kettings?"

Ja, regtig. Ek het 'n slawe-seuntjie gesien, en dit ten spyte van die feit dat Abraham Lincoln so lank al dood is.

Dit was 'n klein seuntjie, en dit het my laat dink dat hy nog baie jonk moet wees. Maar sy gesiggie het bejaard gelyk, en dus was dit moeilik om te skat hoe oud hy mag wees. Wat my aandag verder getrek het, was die feit dat hy 'n sigaret in sy mond gehad het nes 'n grootmens. Ek het met hom gepraat.

"Maar jy is veels te jonk om te rook," het ek vriendelik gesê.

"Ek kan dit nie help nie meneer," het hy ewe openhartig gesê. "Kan dit nie help nie," het ek herhaal. "Maar dit is baie snaaks. Hoe oud is jy?"

"Ek is dertien jaar."

"Dertien jaar!" het ek uitgeroep. "Hoe lank rook jy al?"

"Drie jaar meneer."

"Drie jaar," het ek verbaas gesê. "Wil jy vir my vertel dat jy van jou tiende jaar af al rook?"

"Ja meneer. Die ander seuns het gerook, en toe het ek ook begin."

"Watter ander seuns?"

"Al die ander seuns in my standerd. En ook al die seuns in standerd sewe rook."

"En die standerdsessers?"

"Daar is ook van hulle wat rook, meneer. Ek weet, want ek het hulle gesien."

Ek het verslae gestaan; en dit het die vraag laat ontstaan hoeveel seuns daar oor die hele land is wat deesdae rook.

"Jy kan seker nie nou die rook opgee nie?" het ek gevra.

"Dis reg, meneer. Ek kan nie. Ek het al probeer, maar dit help nie."

"Dan is jy 'n slaaf," het ek gesê.

"Ja meneer, ek is 'n slaaf."

'n Slaaf, en nog maar dertien jaar oud.

"Jy sal later baie jammer wees," het ek gesê. "Jy is besig om jouself te vergiftig. Jy sal nooit iets kan presteer in die lewe as jy aanhou met rook nie."

"Ek weet," het die seun gesê. "Dit maak 'n mens kortasemig sodat jy nie vinnig kan hardloop nie. Ek het dit al self ondervind op die speelgrond."

Dus het hy al die nadelige uitwerking van tabak ondervind op dertienjarige leeftyd!

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519

Die arme slafie!

Ek het met hom 'n rukkie gesels oor die kwaad wat rook kan doen, en hoe nodig dit is om die gewoonte op te gee.

"Jy sal jou wilskrag moet inspan," het ek aan hom gesê; "begin sommer nou dadelik.

"Ek sal ophou rook as ek eers hierdie klaar gerook het," het ek gesê terwyl hy na 'n groot doos sigarette in sy sak wys.

"Nee," het ek beslis gesê. "As jy rook wil opgee, is daar net een tyd om dit te doen.

"En dit is nou," het hy met 'n glimlag gesê.

Diet het my hoop laat opflikker.

"Jy is heeltemal reg, ou seun," het ek gesê. "Hou sommer net op. Gooi daardie sigarette in jou sak weg."

"Ek dink ek sal dit doen," het hy gesê.

"So moet 'n man praat," het ek gesê, "Belowe my dat jy nooit weer sal rook nie."

"Ek belowe u," het hy gesê.

Ek het sy hand geskud, en terselfdertyd 'n stille gebed na Jesus opgestuur om hom die oorwinning en bevryding van die kettings.

Het hy die volle oorwinning behaal?

Het hy sy belofte gehou?

Ek weet nie. Ek hoop hy het.

< >