My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

'n Bladsy van Seëninge

Toe Jesus hier op aarde was, het Hy altyd, voor Hy brood geëet het, dit eers geseën. Dit is dus van die Meester wat ons die voorbeeld gekry het vir die mooi gewoonte om eers te "dank" voordat ons eet.

Ek wonder wat julle sê wanneer julle "dank" voor ete. Ek ken een seuntjie wat so gebid het. Hy het sy ogies styf toegehou en gesê "Dank God vir hierdie voedsel, amen." Dis 'n baie kort gebedjie, is dit nie?

Toe ek eenmaal in Birmingham, Engeland, was, het ek 'n dogtertjie as volg hoor bid en gedink dat dit 'n baie mooi gebedjie was:

"Dank U vir hierdie wêreld so soet;  Dank U vir die kos so goed.  Dank U vir die voëltjies wat sing, Dank U, God, vir elke ding."

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Dan is daar 'n gebedjie wat kinders dikwels bid wat so gaan: "Mag die Here ons waarlik dankbaar maak vir die voedsel wat ons nou gaan eet, amen."  Miskien het julle ook al baie hierdie gebedjie gebid, maar as julle 'n bietjie meer oor die betekenis van die woorde sou dink, sou julle dit nie so vinnig sê as wat julle gewoonlik doen nie.

Hier is nog 'n baie mooi gebedjie. "Seën hierdie voedsel wat ons nou sal eet, en maak ons soet, om Jesus wil.

Amen."  Hier is nog een: "Liewe Jesus, waar ons nou ons hoofde buig, wil ons vir hierdie voedsel ons dank betuig.

Amen."

As julle nie in 'n rympie wil bid nie, kan julle so bid:  "Ons dank U, liewe Here, vir hierdie goeie voedsel. Seën ons. Maak ons sterk in U diens en gedenk die armes en hongeriges. Om Jesus wil, amen."

En nou hoop ek dat julle by jul volgende maaltyd nie sal vergeet om te dank nie, sal julle?

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >