My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Afrikaanse Akronieme

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon


Release Sce™ Forte Agent

N Akronieme

N

N n nano-

n.namens; neutrum; nomen

N simbool vir stikstof (element ); newton; normaal

N. noord; noorde; noordelik, noordelike; Noors, Noorse

nanoampère 

Na simbool vir natrium (element)

naaldw. naaldwerk

naaldwerkk. naaldwerkkamer

naasb. naasbestaande

N.Afr. Noord-Afrika; Noord-Afrikaans, Noord-Afrikaanse

nagr.dipl. nagraadse diploma

Nah. Nahum (boek in die Bybel)

NALN Nasionale Afrikaanse Letterkun­dige Museum en Navorsingsentrum

Nam. Namibië; Namibies, Namibiese

Namakw. Namakwaland; Namakwalands, Namakwalandse

N.Am. (ook N.Amer.) Noord-Amerika; Noord-Amerikaans, Noord-Amerikaansenas. nasionaal, nasionale

Nas. Nasionaal, Nasionale; Nasionalisnat. natuurkunde; natuurkundig, natuurkundige; natuurstudie

Natref Nasionale Olieraffinaderye van Suid-Afrika

n.a.v. na aanleiding van; na analogie van

NaVIS Nasionale Verkeersinligtingstelsel

NAVO (ook Navo) Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie

Nb simbool vir niobium (element)

NB nota bene (let wel)

NBK Nasionale Behuisingskommissie

NBNI Nasionale Bounavorsingsinstituut

NBOMN Nasionale Buro vir Opvoed­kundige en Maatskaplike Navorsing

N.Br. noorderbreedte

NBS nasionale bestuurstelsel

NBSL Nasionale Beroepsokkerliga

NBVP Nasionale Buro vir Vermiste Persone

NBVV Nasionale Beroepsveiligheidsvereniging

nC nanocoulomb

n.C. na Christus

NC Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO).Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode.

Dus ZA-NCNCNL Nasionale Chemiese Navorsings­laboratorium

n.d. na die; na datum

Nd. Ndebele (die taal)

N.D.B. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Boukunde

N.D.E.A. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Eiendomsagente

N.D.E.M.I. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Elektrotegniese en Meganiese Ingenieurswese

N.D.F. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Fisioterapie

N.D.G.I. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Gesondheidsinspekteurs

N.D.H.B. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Hotelbestuur

N.D.I.A. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Indus­triële Administrasie

N.Dip. (ook NDip) Nasionale Diploma

N.D.K. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Kleremakery

N.D.K.O. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Kuns en OntwerpNdl. Nederland; Nederlands, Nederlandse; Nederlandisme; Nederlandisties, Nederlandistiese

N.D.M.T. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Mediese Tegnologie

N.D.O.T. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma vir Ortopediese Tegnici

NDP nasionale dienspligtige

N.D.P.A. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Parke-administrasie

N.D.R. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Radiografie

N.D.T. (ook sonder die punte) Nagraadse Diploma in Teologie; Nagraadse Diploma in Tuinbou

N.D.W. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Weerkunde; Nasionale Diploma in Waardering

N.D.W.T. (ook sonder die punte) Nasionale Diploma in Werkterapie

NECSA (ook Necsa) South African Nuclear Energy Corporation Limited (Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie Beperk)

Ne simbool vir neon (element)

Ned. Nederduits; Nederduitse

Ned.Geref. (ook NG) Nederduitse Gere­formeerde

Ned.Herv. (ook NH) Nederduitse Hervormde

NEDLAC (ook Nedlac) National Economic Development and Labour Council (Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad)

neg. negatief, negatiewe

Neh. Nehemia (boek in die Bybel)

nem.con. nemine contradicente (met niemand wat teëpraat nie, sonder teëstem, eenparig)

nem.dis. nemine dissentiente (met niemand afwykend nie, eenparig)NEPAD New Partnership for Africa’s Development (Nuwe Venootskap vir Afrika-ontwikkeling)

N.Eur. Noord-Europa; Noord-Europees, Noord-Europese

nF nanofarad

NFA Nasionale Filmargief

NFNL Nasionale Fisiese Navorsingslaboratorium

NFO Nasionale Fisiese Ontwikkelingsplan

NFR Nasionale Filmraad

NG (ook Ned.Geref.) Nederduitse Gere­formeerde

n.g.d. (ook NGD) niegraaddoeleindes

N.Germ. Noord-Germaans, Noord-Germaanse

NGK Nederduitse Gereformeerde Kerk

NGKA Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika

NGSK Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk

N.G.O.S. (ook NGOS) Nagraadse Onderwyssertifikaat

nH nanohenry

NHBR Natalse Haaibestrydingsraad

N.H.Dip. (ook NHDip)

N.H.D.T. (ook NHDT) Nasionale Hoër Diploma vir Tegnici

NHK Nederduitse Hervormde Kerk

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

N.H.O.D. (ook NHOD) Nasionale Hoër Onderwysdiploma

N.H.S. (ook NHS) Nasionale HandelsertifikaatNi simbool vir nikkel (element)

NI nasionale inkomste; Nasionale Intelligensiediens

NIA Nasionale Intelligensieagentskap

N.I.D. (ook NID) Nasionale Ingenieursdiploma

NIHN Nasionale Instituut vir Hout­navorsing

NIM Nasionale Instituut vir Metallurgie

NIMI Nasionale Instituut vir Meganiese Ingenieurswese

NIMN Nasionale Instituut vir Mate­riaalnavorsing

NIMRO (ook Nimro) Nasionale Instituut insake Misdaadvoorkoming en Rehabilitasie van Oortreders

NIPB Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming

NIPN Nasionale Instituut vir Personeelnavorsing

N.I.S. (ook NIS) Nasionale Intermediêre Sertifikaat

NISN Nasionale Instituut vir Steen­koolnavorsing

NISV Navorsingsinstituut vir Seevisserye

NITN Nasionale Instituut vir Telekommunikasienavorsing

NIVPN Nasionale Instituut vir Ver­voer- en Padnavorsing

NIVS Navorsingsinstituut vir Vee- en Suiwelkunde; Navorsingsinstituut vir Voedingsiektes

NIVV Navorsingsinstituut vir Vrugte en Vrugtetegnologie

NIWN Nasionale Instituut vir Waterna­vorsing

NIWW Navorsingsinstituut vir Wingerdbou en Wynkunde

NIXT Nasionale Instituut vir Plofstoftegnologie

N.J.S. (ook NJS) Nasionale Junior Sertifikaat

NKF Nasionale Kwalifikasieforum

NKHO Nasionale Kommissie vir Hoër Onderwys

NKK Nasionale Kunstekoalisie

NKV Nasionale Kankervereniging

nl. naamlik

n.l. non licet (nie toegestaan nie)

NL Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Kwazulu-Natal, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO).Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode.

Dus ZA-NLnm nanometernm. namiddag

NM nuwe maan

NMK Nasionale Mannekragkommissie

NMR Nasionale Mediese Raad

NMVS nasionale misdaadvoorkomingstrategien.n. nomen nescio (onbekende)

N.Ndl. Noord-Nederland; Noord-Nederlands, Noord-Nederlandse

N.Ndl. (ook Nnl.) Nieu-Nederlands; Nieu-Nederlandse

NNEI Nasionale Navorsingsinstituut vir Elektriese Ingenieurswese

NNIMI Nasionale Navorsingsinstituut vir Meganiese Ingenieurswese

NNIWW Nasionale Navorsingsinstituut vir Wiskundige Wetenskappe

Nnl. (ook N.Ndl.) Nieu-Nederlands; Nieu-Nederlandse

NNO noordnoordoos; noordnoordoostelik,noordnoordoostelike; Nasionale Navorsingsinstituut vir Oseanologie

NNP Nuwe Nasionale Party

NNR Nasionale Nywerheidsraad

NNS Nasionale Navorsingstigting

NNW noordnoordwes; noordnoordwestelik,noordnoordwestelike

no. (ook nr.) nommer

n.o. nomine officii (pligshalwe)

No simbool vir nobelium (element)

NO noordoos; Noordooste; noordoostelik, noordoostelike

NOAR Nasionale Onderwysadviesraad

N.O.D. (ook NOD) Nasionale Onderwysdiploma

NOI Nederlands-Oos-Indië; Nederlands-Oos-Indies,Nederlands-Oos-Indiese

NOIK Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie

NOK Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie van Suid-Afrika Beperk

NOKSA (ook Noksa) Nasionale Olimpiese Komitee van Suid-Afrika

nom. nominatief; nominaal, nominale

Noorw. Noorweë; Noorweegs, Noorweegse

NOR Nasionale Opleidingsraad

NOS noukeurig omskrewe stelsels

N.O.S. (ook NOS) Nasionale Onderwyssertifikaat

Nov. NovemberNp simbool vir neptunium (element)

NP Nasionale Party; nuwe paragraaf

NPI Nasionale Produktiwiteitsinstituut

NPNI Nasionale Padnavorsingsinstituut

NPNK Nasionale Pleknamekomitee

N.P.S. (ook NPS) Nasionale Preliminêre Sertifikaat

NPU Nasionale Persunie; Nuusblad-Persunie

NPVR Nasionale Padveiligheidsraad

nr. (ook no.) nommer

NR nuwe reël

NRO nieregeringsorganisasie

NRP Nasionale Raad vir Provinsies; Nuwe Republiekparty

NRSN Nasionale Raad vir Sosiale Na­vorsingns nanosekonde

n.s. (ook NS) na sig

Ns. naskrif

NS Nieu-Seeland; Nieu-Seelands, Nieu-Seelandse;naamwoordstuk

NSA Netbal Suid-Afrika; Naamkundevereniging van Suider-Afrika

NSBG Nasionale Sentrum vir Bedryfsgesondheid

NSL Nasionale Sokkerliga

N.So. Noord-Sotho (die taal)

NSOAR Nasionale Streekontwikkelingsadviesraad

NSOP Nasionale Streekontwikkelingsprogram

NSP nasionale sleutelpunt

NSR Nasionale Sportraad

NSRI Nasionale Seereddingsinstituut

NSW Nieu-Suid-WallisnT nanotesla

NT Nuwe Testament; Nieu-Testamenties, Nieu-Testamentiese, Nuwe-Testamenties, Nuwe-Testamentiese

NTD normale temperatuur en druk

NTL nasionale taalliggaamNTLA Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans

NTS (ook NTS) Nasionale Tegniese Sertifikaat

NTWSA Nuwe Testamentiese Werkgemeenskap van Suid-Afrika

n.u. na ure; nauurs, nauurse; nuwe uitgawe

NUG nasionale uitvoerende gesag

NUK nasionale uitvoerende komitee

Num. Numeri (boek in die Bybel)

NUM Nasionale Unie van Mynwerkers

NUMSA (ook Numsa) Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika

n.u.n. nie uit nienv. naamval

NV Nasionale Vergadering; Nuwe Verbond; naamlose vennootskap

NVG Nasionale Vervolgingsgesag

NVI Nasionale Vervoerindeks

NVIS Nasionale Verkeerinligtingsentrum

NVK Nasionale Vervoerkommissie

NVNI Nasionale Voedselnavorsingsinstituut

NVR Nasionale Vroueraad

NVS Nasionale Versnellersentrum; Nasionale Vredesekretariaat

n.v.t. (ook NVT) nie van toepassing nie

NVVR Nasionale Verkeersveiligheidsraad

nw. naamwoord

n.w. na werk

nW nanowatt

NW noordwes; Noordweste; noordwestelik, noordwestelike;kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Noordwes, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode.

Dus ZA-NWnyw. nywerheid 

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >