
L Akronieme
L
l. links; lees; lengte; lopie; lyn
ℓ (ook l of L) liter
£ libra (teken vir Britse pond, die geldeenheid; ook vir ou Suid-Afrikaanse geldeenheid)
L Romeinse 50
L. (ook Linn.) Linnaeus (Sweedse natuurkundige Carolus Linnaeus, 1707-1778, wat die klassifikasiestelsel vir plante en diere ontwerp het)
l.a. lang asafstand
La simbool vir lantaan (element)
LA lugafweer
lab. laboratorium
LAG leesalleengeheue (by rekenaars, kyk ook ROM)LAN lokale-areanetwerk
land. (ook LD) landdros
landb. landbou; landboukunde; landboukundig, landboukundige
landm. landmeetkunde; landmeetkundig, landmeetkundige
lat. lateraal, laterale
Lat. Latyn; Latyns, Latynse; Latinisme; Latinisties, Latinistiese
LAV Lid van die Aptekersverenigingl.a.w. (ook LAW) ligte afleweringswalb. libra (pond, die gewigseenheid)
LB leerlingbestuurder; laaibrief; ladingsbrief
LBD lae bloeddruk
l.b.s. ligging bo seespieël
LBS lopende betaalstelsel
lbw. landbouwetenskappe
LD laagdruk, lae druk; Laus Deo (lof sy God)
LD (ook land.) landdros
L.D.B. Laer Diploma in Biblioteekkunde
LDPE laedigtheidspoli-etileen
LED ligemissiediode
leerl. leerling
LEP Lid van die Europese Parlement
Les. Lesotho
letg. lettergreep
lett. lettere; letterlik, letterlike
lettk. letterkunde; letterkundig, letterkundige
Lev. Levitikus (boek in die Bybel)
LF lae frekwensie
lg. laasgenoemde
LG laer graad
LGM lug-grond-missiel
LGO liggaarnlike en gesondheidsopvoeding
lh. linkerhand
LH luteïniseringshormoon
Li simbool vir litium (element)
LIA Lid van die Instituut van Argitekte
lib. liberaal, liberale
Lib. Liberaal; Liberale
L.I.Chem.I. Lid van die Instituut van Chemiese Ingenieurs
LIEI Lid van die Instituut van Elektrotegniese Ingenieurs
LIEU laaste in, eerste uit
ligg. liggaamlik, liggaamlike
ligg.opv. (ook LO) liggaamlike opvoeding; liggaamlike opvoedkunde
LIMM Lid van die Instituut vir Mynbou en Metallurgie
L.I.Mun.I. Lid van die Instituut van Munisipale Ingenieurs
ling. linguïstiek; linguisties, ; linguistiese
Linn. (ook L.) Linnaeus (Sweedse natuurkundige Carolus Linnaeus, 1707-1778, wat die klassifikasiestelsel vir plante en diere ontwerp het)
LIPI Lid van die Instituut van Produksie-ingenieurs
lis. lisensie; lisensiaat
LISB Lid van die Instituut van Stadsbeplanners
LISI Lid van die Instituut van Siviele Ingenieurs; Lid van die Instituut van Struktuuringenieurs
LISS Lid van die Instituut van Stads- en Streekbeplannerslit. literatuur; literêr, literêre
Lit. Litaue; Litaus; Litause
litogr. litografie; litografies, litografiese
Litt.D. (ook LittD) Litterarum Doctor
Litt.Drs. (ook LittDrs) Litterarum Doctorandus
LIVB Lid van die Instituut van Verkeersbeamptes
LK laaste kwartier; Lutherse Kerk
LKM luggelanseerde kruismissiel
LKS Lid van die Korporasie van Sekretarisse
LKT lewenskostetoelae
11. laaslede; loslopie
LL.B. (ook LLB) Legum Baccalaureus
LL.D. (ook LLD) Legum Doctor
LLM lug-lug-missiel
LL.M. (ook LLM) Legum Magister
lm lumenLMB lugmagbasis
LMI liggaamsmassa-indeks
l.n.r. links na regs
LNR Landbounavorsingsraad
LO Laer Onderwys; liggaamlike opleiding
LO (ook ligg.opv.) liggaamlike opvoeding; liggaamlike opvoedkunde
loc.cit. loco citato (op die aangehaalde plek)
L.O.D. (ook LOD) Laer Onderwysdiploma
log. logika; logies, logiese; logistiek; logisties, logistiese
lok. lokatief, lokatiewe
LP Lid van die Parlement; lynpresisie
LP Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-
LPL.P.O.D. (ook LPOD) Laer Primêre Onderwysdiploma
LPR Lid van die Provinsiale Raad (destyds)
LPW Lid van die Provinsiale Wetgewerl.r. (ook LR) lopende rekening
Lr simbool vir lawrensium (element)
ls. (ook LS) linkerstuur; langsig
l.s. locus sigilli (plek van die seël)
LS laserskyf (vir die rekenaar, kyk by CD); laagspanning; laespanning; landingstrook; langspeelplaat; langspeler; Lectori Salutem (heil die leser)
LSAISI Lid van die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele Ingenieurs
£.s.d. librae, solidi, denarii (ponde, sjielings en pennies, ou Suid-Afrikaanse geldstelsel, ontleen aan die Britse)
LSD lisergiensuurdiëtielamied of lisergiensuurdi-etielamied
LSH leërstafhoof
L.S.O.D. (ook LSOD) Laer Sekondêre Onderwysdiplomalt. luitenant
lt.genl. luitenant-generaal
lt.goew. luitenant-goewerneur
lt.kdr. luitenant-kommandeur
lt.kol. luitenant-kolonel
Lu simbool vir lutesium (element)
LUD liguitstraaldiode
lugv. lugvaart
Luk. Lukas (Evangelie van Lukas, boek in die Bybel)
LUK Lid van die Uitvoerende Komitee; lineêre uitsettingskoëffisiënt
LUR Lid van die Uitvoerende Raad
Luth. Luthers. Lutherse
lv. (ook LV) lugversorging
LV Lid van die Volksraad (destyds); lugverdediging
LVB lugverkeerbeheer
LVBS lugverkeerbeheersentrum
LVSA Limnologiese Vereniging van Suider-Afrika;Linguistevereniging van Suider-Afrika; Lugvervoerraad van Suidelike Afrika
lw. lidwoord
LW Let Wel
LWBS lugboordwaarskuwing-en-beheerstelsel
LWR Lid van die Wetgewende Raad (destyds)
lwtk. lugwerktuigkundige
LWV Lid van die Wetgewende Vergadering (destyds)
lx lux
lyd. lydende