My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Eg Tradisionele Afrikaner speletjies Krappe en Krewe

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Release Sce™ Forte Agent
Eg Tradisionele Afrikaner Speletjies

Krappe en Krewe

Kinders word in twee groepe gedeel.  Die een groep is die krappe en die ander krewe.  Hulle vorm twee rye wat teenoor mekaar staan, gereed omweg te hardloop.  Een persoon staan voor die twee rye en skree "krappe" of "krewe".  As hy "Krappe" skree, moet die krappe weghol en die krewe moet probeer om soveel moontlik van hulle te vang.  Die wat gevang is, gaan dan oor na die krewe toe, of andersom.  Die pret kom by die skree, want die woord word so uitgerek .... krrrrrrrrrrrrrrrr... dat die groep nie kan raai wat hy gaan roep nie.

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >

Eg tradisionele Afrikaner speletjies uit toeka se dae. Ouma en oupa sal kan help. Vroteier, blikaspaai, wolf-wolf hoe laat is dit of krappe en krewe moet nie verlore gaan vir die volgende geslag nie. Navorsing deur die Potchefstroomse Universiteit (PU) het bewys dat Suid-Afrikaanse kinders van alle rasse nog gek is na tradisionele speletjies en nie net heeldag voor die televisie en rekenaar wil rondsit nie.