My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
KNIEHALTER

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon


Release Sce™ Forte Agent

Afrikaanse spreekwoorde en idiome

Kniehalter

...Sy swak gesondheid kniehalter hom. Dit verhoed dat hy sy werk kan doen. 'n Kniehalter is 'n halterriem waarmee die kop van die perd net bokant of onderkant  die knie van een van die voorpote met 'n bepaalde slag vasgemaak word, sodat daar 'n verbindingstuk tussen kop en knie is. Wanneer die been gestrek word, word die kop af getrek, en wanneer die kop opgelig word, word die been op getrek. Die dier kan dus wei, maar sy beweging word in so 'n mate beperk dat hy nie vryelik kan rondhardloop nie. 

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

'n Idioom is 'n vaste spreekwoord of segswyse wat eie is aan 'n spesifieke taal, streek of volksgroep. Idiome het gewoonlik 'n dieper betekenis wat uit die tradisies, geskiedenis en leefwyse van 'n volk gegroei het. Dit is nie altyd moontlik om die betekenis van 'n idioom uit die woorde af te lei nie, omdat dit baie op figuurlike spraak berus. Vir die rede kan idiome ook nie direk van een taal in 'n ander vertaal word sonder om die betekenis daarvan in ag te neem nie.

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.


Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >