My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
KLOPDISSELBOOM

Afrikaanse Spreekwoorde

...Dit gaan klopdisselboom. Dit gaan goed. As 'n perdekar eweredig gelaai is, wys die disselboom horisontaal, en as die perde draf, klop die disselboom reëlmatig teen die draaghout.