Kleinfontein Karavaan Park spesialiseer in Familie Saamtrekke en Groep Besprekings! Kontak 079 219 6735 om jou FAMILIE te bespreek in 2020
(Kleinfontein) Tarentaal Karavaan Park (kampeerterrein)

Bespreek NOU! 079 219 6735

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Rayton 17,5km
STREEK: Noord-Oos Gauteng (Pretoria na Nelspruit N4 Roete)
PROVINSIE:Gauteng
Pad: N4 geteer; R515 geteer. Rhenosterfontein Pad geteer tot by Hoofhek. 200m grondpad tot by Karavaan Park (gelyk en geskraap)

GPS Koordinate: 25°48'07.1"S 28°29'32.5"E

Kleinfontein Karavaan Park (kampeerterrein) is 'n landelike, intieme kampplek op die N4 tussen Pretoria en Nelspruit. Die kampplek is slegs 18km van Rayton en 28km van Pretoria. Staanplek vir 12 karavane met kragpunte, en tent-staanplekke met 'n ongerepte uitsig en helder sterrehemel.

Geen inbrake, met 24 uur sekuriteit verseker jou 'n nag of naweek van ontspan en rus. Kom waardeer ons bekostigbare, landelike stilte, Die oord is ideaal gelee om Route 515 te ontdek en besoek. Dit sluit in ~ Die Slag van Donkerhoek, Kitty Hawk, Willem Prinsloo Museum (7km), Sammy Marks Museum (15km), McCardy House, Militare Italiano (Rayton) en Cullinan Diamantmyn Toere (16km) en die immergewilde Boeremark (25km). 

Bekostigbaar
Kragpunt
Swembad
Stilte
Kinder-vriendelik
Ander aktiwiteite
  • Voelkyk
  • Visvang
  • Die Bergwagtertjie Staproete
  • Perderitte
  • Bergfietsritte
  • Wildsrit te perd
  • Wildkyk
  • Tennis
  • Jukskei
  • Willem Prinsloo Museum (buite)
  • McCardy House Museum (buite)
  • Sammy Marks Museum (buite)
  • Viertrekroetes (buite)
  • Kafee (en Tuisnywerheid)
  • Biblioteek
Kenmerke
  • Afrikaans
  • 24uur Sekuriteit
Die Fauna en Flora van Kleinfontein (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede)

Karavaan of Tent Bespreking 2019


Aanlyn registrasie boodskap (maak seker u het dit ontvang)

Dankie kamper! Ek het jou bespreking ontvang, en sien VERSKRIKLIK uit daarna om julle op Donkerhoek te verwelkom tydens jul besoek. Ek stuur 'n faktuur na u genoemde vonkpos adres vir betaling. Vereffen asb die fooi binne 48-uur van bespreking.