My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Eg Tradisionele Afrikaner speletjies Kennetjie

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Male and Female Libido Boosters
Eg Tradisionele Afrikaner Speletjies

Kennetjie

Jy sit ‘n stokkie op jou voet, skiet hom in die lug in en slaan hom met 'n ander stok. Almal kry 'n beurt. Jy gaan staan dan waar jou stokkie geval het en sit die stokkie op jou elmboog. Laat van hom en slaan hom weer met die ander stok. Wanneer almal 'n kans gehad het sit jy die stokkie onder jou ken en gooi dit van jou ken af en slaan die stokkie weer met die ander stok........wie die vêrste slaan wen!

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >

Eg tradisionele Afrikaner speletjies uit toeka se dae. Ouma en oupa sal kan help. Vroteier, blikaspaai, wolf-wolf hoe laat is dit of krappe en krewe moet nie verlore gaan vir die volgende geslag nie. Navorsing deur die Potchefstroomse Universiteit (PU) het bewys dat Suid-Afrikaanse kinders van alle rasse nog gek is na tradisionele speletjies en nie net heeldag voor die televisie en rekenaar wil rondsit nie.