
K Akronieme
k ketting; kilo-
k. kamer, kamer
sk. (ook kol.) kolom
K Kelvin (eenheid van termodinamiese temperatuur in die Internasionale Stelsel van Eenhede); simbool vir kalium(element)
k.a. kort asafstand
kA kiloampère
Kaapl. Kaapland; Kaaplands, Kaaplandse
KAB Kaapse Argiefbewaarplek
KAF Konfederasie van Afrika-sokker
kal. kalorie; kaliber
kan. kanunnuk
Kan. Kanada; Kanadees, Kanadese
kap. kapitaal; kapittel
kapt. kaptein
kar. karaat
kard. kardinaal
kartogr. kartografie; kartografies, kartografiese
kat. katalogus
kav. kavalier; kavalleris
k.a.v. (ook KAV) koste, assuransie, vrag
KB kasboek; kredietbrief; kunsmatige bevrugting
k.b.a. (ook KBA) kontant by aflewering
KBE Kinderbeskermingseenheid; Knight Commander of the British Empire (Ridder van die Britse Ryk)
kC kilocoulomb
KD kontant teen dokumente; kortdiens
KDK Krygsbehoeftesdienskorps
kdoor. kommodoor
kdr. kommandeur
KEEM Kantoor vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe
Kelt. Kelties; Keltiese
kernfis. kernfisika; kernfisies, kernfisiese
keV kilo-elektronvolt
kg kilogram
KG kommandant-generaal
KG (ook kons.genl.) konsul-generaal
KG (ook Kg of kgreep) kilogreep (Engels kilobyte, by rekenaars)
KGB Komitet Gosoedarstwennoj Bezopasnosti (van 1954 tot 1991 die geheime polisie in die gewese Sowjetunie)
KGV kleinste gemene veelvoud
KHVS Koophulpvereniging vir Staatsamptenare
kHz kilohertz
KI kunsmatige inseminasie; kunsmatige intelligensie
Kie. Kompanjie
KIE kunsmatige inseminasie deur eggenoot
kindert. kindertaal
KIS kunsmatige inseminasie deur skenker
kJ kilojoule
KJA Kerkjeugaksie
KJV Kerkjeugvereniging
kk. kerskrag
KK Kaapkolonie
KKK Ku-Klux Klan (geheime Amerikaans terroriste-organisasie gemik teen swartmense)
KKNK Klein-Karoo Nasionale Kunstefees
kℓ kiloliter
kl. klas; kleinletter
Klaagl. Klaagliedere (boek in die Bybel)
klass. klassiek, klassieke
klemt. klemtoon
klin.psig. kliniese psigologie
kln. klanknabootsing; klanknabootsend, klanknabootsende
km kilometer
KM kwartiermeester
k.m.b. (ook KMB) kontant met bestelling
kmdmt. kommandement
kmdt. kommandant
KMG kwartiermeester-generaal
km/h kilometer per hora (uur)
km/ℓ kilometer per liter
KMR kernmagnetiese resonansie
kn. knoop
kN kilonewton
knr. kanonnier
ko. kandidaatoffisier
KO kerkorde
K.O.D. Kerkorrelisdiploma
KODESA (ook Kodesa) Konvensie vir ’n Demokratiese Suid-Afrika
koëf. (ook ko-ef.) koëffisiënt of ko-effisiënt
kol. kolonel
kol. (ook k.) kolom
Kol. Kolossense (Brief aan die Kolossense, ’n boek in die Bybel)
koll. kollege; kollektief, kollektiewe
kom. komitee
komb. kombinasie; kombuis
komdo. kommando
komm. kommissaris; kommissie; kommunikasiekunde; kommunikasiekundig, kommunikasiekundige
komp. kompanie; komparatief , komparatiewe
kon. koninklik, koninklike
Kon. Konings (enige van twee boeke in die Bybel)
konj. konjunktief, konjunktiewe; konjunksie; konjunktuur
konkr. konkreet, konkrete; konkretum
kons. konserwatief, konserwatiewe; konsonant
Kons. Konserwatief, Konserwatiewe
kons.genl. (ook KG) konsul-generaal
konst. konstabel
kontam. kontaminasie
KONTRALESA (ook Kontralesa) Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika
kookk. kookkuns
koöp. (ook ko-op.) koöperasie of ko-operasie; koöperatief of ko-operatief, koöperatiewe of ko-operatiewe
kooph. koophandel
koopv. koopvaardy; koopvaart
kop. koppelteken
kopp. koppeling
koppelww. (ook kww.) koppelwerkwoord
Kor. Korintiërs (Briewe aan die Korintiërs, enige van twee boeke in die Bybel)
korp. korporasie
korr. korrespondent; korrespondensie
kos kosinus
kosek kosekans
kosmogr. kosmografie; kosmografies, kosmografiese
kot kotangens
kp. kookpunt
KP Kaapprovinsie; Konserwatiewe Party
ka kilopascal
kpl. korporaal
kpln. kapelaan
kpln.genl. kapelaan-generaal
KMR Kaapse Metropolitaanse Raad
KPO Korps van Professionele Offisiere
kr. krediteer; krediteur; kroon
Kr simbool vir kripton (element)
KR kerkraad; Krugerrand
krg. kring
krist. kristallografie; kristallografies, kristallografiese
Kron. Kronieke (enige van twee boeke in die Bybel)
KRYGKOR (ook Krygkor) Krygstuigkorporasie van Suid-Afrika
krygsk. krygskunde; krygskundig, krygskundige
ks kilosekonde
ks. kredietsaldo; kragstuur
ks. (ook KS) kortsig
kS kilosiemens
KS Korporasie van Sekretarisse
k.s.b. kombuis, spens, badkamer
KSL koper-sink-legering
KSOA Kleinsake-Ontwikkelingsagentskap
KSOK Kleinsake-Ontwikkelingskorporasie
KSV Kernsperverdrag
kt. krediet
KTP kantoorpublikasie
KTP (ook DTP) koordlosetoegangsprotokol, draadlosetoegangsprotokol
k.u. kantoorure
kub. kubiek, kubieke
kunsgesk. kunsgeskiedenis; kunsgeskiedkundig,kunsgeskiedkundigekurs. kursief, kursiewe; kursiveer; kursivering
k.v. (ook KV) kosprys en vrag
kV kilovoltk.v.a. (ook KVA) kontant voor aflewering
KVBA Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie
KVE kleinvee-eenheid
KVK Kamer van Koophandel
KVTB kusvragtransitobrief
kw. kwartaal; kwartaalliks, kwartaallikse; kwart; kwartier;kwadraat
kW kilowatt
kwal. kwalifikasie; kwaliteit; kwalitatief, kwalitatiewe
kwant. kwantiteit; kwantitatief, kwantitatiewe
kwor. kworum
KWSA Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika
KWV Ko-operatieve Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika, Beperkt
kww. (ook koppelww.) koppelwerkwoord