My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Afrikaanse Akronieme

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon



Female and male libido boosters

I Akronieme

I

Romeinse 1; simbool vir jodium (element)

(ook inl.) inligting

i.a. inter alia (onder andere)

IAAF Internasionale Amateuratletiekfederasie

IAEA Internasionale Atoomenergieagentskap

IAO Internasionale Arbeidsorganisasie

i.b.. in bevel

ib. (ook ibid.) ibidem (aldaar)

IB Instituut vir BestuursweseIBF Internasionale Boksfederasie

IBHO Internasionale Bank vir Heropbou en Ontwikkeling (die Wêreldbank, ’n gespesialiseerde agentskap van die Verenigde Nasies)

IBI Instituut van Brandweeringenieurs

ibid. (ook ib.) ibidem (aldaar)

IBLO Internasionale Burgerlugvaartorganisasie

IMB International Business Machines

IBM (ook IKBM) interkontinentale ballistiese missiel

IBMG Internasionale Buro vir Mate en Gewigte

IBSA Instituut van Bankiers in Suid-Afrika

IBWB Instituut vir die Bestryding van Waterbesoedeling

i.c. in casu (in dié geval)

ICI Instituut van Chemiese Ingenieurs

id. idem (dieselfde)

i.d. in die

ID identiteitsdokument

Idg. Indo-Germaans, Indo-GermaanseI.

ID.H.M. (ook IDHM) In Diens van Haar Majesteit

I.D.S.M. (ook IDSM) In Diens van Sy Majesteit

IDV internetdiensverskaffer

i.e. id est (dit is, dit wil sê)

IE Indo-Europees, Indo-Euro­pese

iem. iemand

i.e.w. in een woord

IF Instituut vir Fisika

IFA Internasionale Fonetiese Alfabet

i.f.p. in forma pauperis

IG Indo-Germaans, Indo-Germaanse

IG (ook insp.genl.) inspekteur-generaal

IGJ Internasionale Geofisiese Jaar

i.g.k. (ook IGK) ingeboude kas of kaste

IGN Instituut vir GeskiedenisnavorsingI

GS Internasionale Geofisiese Samewerking

ik. inkomend, inkomende

IK intelligensiekwosiënt

IKBB Instituut vir Koste- en Bedryfsberekenaars

IKBM (ook IBM) interkontinentale ballistiese missiel

IKOMM Instituut vir Kommunikasienavorsing

IKR Internasionale Krieketraad

IKRK Internasionale Komitee van die Rooi Kruis

i.l. in loco (ter plaatse)

ILG Instituut vir Lugvaartgeneeskunde

ill. illustrasie

ILM Instituut van Landmeters

ILVV Internasionale Lugvervoervereniging

I.M. in memoriam (ter nagedagtenis van)

IMA Instituut van Markagente

IMAN Instituut vir Mannekragnavorsing

IMEI Instituut van Meganiese en Elektrotegniese Ingenieurs

IMF Internasionale Monetêre Fonds

IMI Instituut van Meganiese Ingenieurs

IMM Instituut vir Mynbou en Metallurgie

IMMSA Instituut van Markmeesters van Suid-Afrika

IMN Instituut vir Mediese Navorsing

imp. imperatief, imperatiewe

impf. imperfektum (onvoltooide verlede tyd)

impr. imprimatur (goedkeuring, byvoorbeeld van ’n drukproef)

IMSI Instituut van Meganiese en Siviele Ingenieurs

IMTR Instituut vir Munisipale Tesouriers en Rekenmeesters

I.Mun.I. Instituut van Munisipale Inge­nieurs

In simbool vir indium (element)

incog. incognito (besig om jou identiteit geheim te hou, soos wanneer jy incognito deur ’n land reis—vermom of onder ’n skuilnaam)

ind. indeks; indikatief, indikatiewe

Ind. Indië; Indies, Indiese; Indiaans, Indiaanse

IND In Nomine Dei, In Nomine Domini (in die naam van God)

Indon. Indonesië; Indonesies, Indonesiese

indust. industrie; industrieel, industriële

inf. infanterie; infinitief; inf ra (onder);  infiks

infin. infinitum

INFOTERM (ook Infoterm) Informasiesentrum vir Terminologie

ing. (ook ir.) ingenieur; ingenieurswese

ingel. ingelewer, ingelewerde

inh. inhoud

inkl. inklusief, inklusiewe; inklinasie

inl.. (ook I) inligting

inl.. inleiding; inleidend, inleidende

INO Instituut vir Navorsingsontwikke­ling

INRI Iesus Nasarenus Rex Iudaeorum (Jesus van Nasaret, koning van die Jode)

ins. insonderheid

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

insekt. insektekunde; insektekundig, insektekundige

inskr. inskrywing; inskripsie

insl. insluitend, insluitende

insp. inspekteur; inspeksie

insp.genl. (ook IG) inspekteur-generaal

inst. instituutinstr. instrument;  instrumentalis; instruksie

int. interes, internasionaal, internasionale; interieur; interval

INTAK Instituut vir Taal- en Kunste­navorsing

Intelsat Internasionale Telekommunikasie-satellietkonsortium

intens. intensief, intensiewe

INTERPOL (ook Interpol) International Criminal Police Organisation (internasionale polisie-organisasie vir misdaadbestryding)

intr. intransitief, intransitiewe

Io simbool vir ionium (element)IOA Internasionale Ontwikkelangsagentskap

IOI interowerheidsinstelling

IOK Internasionale Olimpiese Komitee

ION Instituut vir Opvoedkundige Navorsing

IOO interowerheidsorganisasie

IP Instituut vir Patologie

IPB Instituut vir Personeelbestuur

IPEN Instituut vir Psigologiese en Edumetriese Navorsing

IPI Instituut vir Produksie-ingenieurs

IPJ Internasionale Pooljaar

i.p.v. in plaas van

IPV Internasionale Polisievereniging

ir. (ook ing.) ingenieur

Ir simbool vir Iridium (element)

IRK Internasionale Rooikruis

IRL Ierse Republikeinse Leër

IRR Internasionale Rugbyraad; Internasionale Rolbalraad

IRV Instituut vir Rasseverhoudingeis. insake

ISAA Instituut van Suid-Afrikaanse Argitekte

ISB Instituut van Stadsbeplanners

ISBN Internasionale Standaardboeknommer

ISI Instituut van Siviele Ingenieurs; Instituut van Struktuuringenieurs

ISK Instituut van Stadsklerke

ISN Instituut vir Statistiese Navorsing

ISO Internasionale Standaardeorganisasie

ISODEN Instituut vir Sosiologiese en Demografiese Navorsing

Isr. Israël; Israels, Israelse; Israelities, Israelitiese

ISS Instituut vir Stedelike Studies

ISSN Internasionale Standaardserienommer

it. item

It. Italië; Italiaans, Italiaanse; Italies, Italiese

i.t. in transito (gedurende die vervoer

)iter. iteratief, iteratiewe

ITF Internasionale TennisfederasieITIOSA Instituut van Topografiese en Ingenieursopmeters van Suid-Afrika

ITU Internasionale Telekommunikasie-unie

i.t.v. in terme van

i.v. in verbo, in voce (by daardie woord)

IVB in vitro-bevrugting; Instituut van Verkeersbeamptes

IVLV Instituut van Verkoeling en Lugversorging

i.v.m. in verband met

IVM Internasionale Vereniging vir Menseregte

IVP Inkatha-Vryheidsparty

IVR Internasionale Vroueraad

IVTN Internasionale Vereniging vir Tandheelkundige Navorsing

IWK Internasionale Wolkommissie; Internasionale Walviskommissie

IWO Internasionale Werkgewersorganisasie

IWS Internasionale Wolsekretariaat

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >