
G Akronieme
g gram
g. gangg. (ook gall. of gell.) gelling,
gallonG gauss; giga-
Ga simbool vir gallium (element)
Gael. Gaelies, Gaeliese
gal. galei
Gal. Galasiërs (Brief aan die Galasiërs, boek in die Bybel)
gall. (ook g.) gallon
Gall. Gallies; GallieseGall. (ook gall.) Gallisisme, gallisisme; Gallisisties, gallisisties, Gallisistiese, gallisistiese
gar. garage
GB Groot-Brittanje
GBO gemeenskapsgebaseerde organisasie
GBBW Geamalgameerde Bond van Bouwerkers
GBV Genoot van die Biblioteekvereniging
GBVI Genoot van die Bouverenigingsinstituut
GBW Genootskap vir die Bevordering van die Wetenskap
GCI Genoot van die Chemiese Instituut
Gd simbool vir gadolinium (element)
GDI globale doeltreffendheidsindekse
GDR gesamentlike diensteraad
Ge simbool vir germanium (element)
geadr. geadresseer, geadresseerde
GEAR (ook Gear) Growth, Employment and Redistribution Strategy (Engelse akroniem vir Strategie vir Groei, Werkverskaffing en Herverdeling)
geb. gebore; gebiedende; gebou; gebonde
geb. (ook b.) geboul
gebr. gebruiklik, gebruiklike
gebrs. gebroeders
geb. wys gebiedende wys
ged. gedateer, gedateerde; gedagteken; gedeelte; gedurende
gefr. gefrankeer, gefrankeerde
gegalv. gegalvaniseer, gegalvaniseerde
GEI Geoktrooieerde Elektrotegniese Ingenieur
geïll. geïllustreer, geïllustreerde
gell. (ook g.) gellinggem. gemiddeld, gemiddelde; gemeente; gemeenskap; gemeenskaplik, gemeenskaplike
gemasj. gemasjineer, gemasjineerde
gen. genitief; genoem, genoemde
Gen. Genesis (boek in die Bybel)
geneal. genealogie; genealogies, genealogiese
geneesh. geneesheer
geneesk. geneeskunde; geneeskundig, geneeskundige
genet. genetika; genetiek; geneties, genetiese
genl. generaal
genl.maj. generaal-majoor
geogr. geografie; geografies, geografiese
geol. geologie; geologies, geologiese
geom. geometrie; geometries, geometriese
geomorfol. geomorfologie; geomorfologies, geomorfologiese
geoorl. geoorloof, geoorloofde
gep. gepensioneer, gepensioneerde
Geref. Gereformeer, Gereformeerd; Gereformeerde
gereg. geregistreer, geregistreerde
geriat. geriatrie; geriatries, geriatriese
Germ. Germaans, Germaanse
Germ. (ook germ.) Germanisme, germanisme;Germanisties,germanisties, Germanistiese, germanistiese
ges. gesamentlik, gesamentlike
Ges. Gesang
GES Gereformeerde Ekumeniese Sinode
gesert. gesertifiseer, gesertifiseerde
gesinsk. gesinskamer, gesinskamers
gesk. geskiedenis; geskiedkundig, geskiedkundige
gest. gestorwe
GESTAPO (ook Gestapo) Geheime Staatspolizei (Geheime Staatspolisie destyds in Nazi-Duitsland)
get. geteken, getekende; getuie
getr. getroud
gev. (ook v.) gevang (in krieket)
GeV giga-elektronvolt
gew. gewig; gewoonlik; gewoon, gewone
gewest. gewestelik, gewestelikeGG gewone graad; gigagreep; geneesheer-eneraal; goewermentsgarage; goewerneur-generaal; gemeenskapsgesondheid; Gemeengermaans
GGD grootste gemene deler
GGIS Genoot van die Geoktrooieerde Instituut van Sekretarisse
GGO geneties gemodifiseerde organisme; geslotegeledere-ooreenkoms
GGR Genootskap van Geoktrooieerde Rekenmeesters
GGSA Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
GHA Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans
ghn. ghienie (een pond en een sjieling destyds in die ou geld)
GHz gigahertz
GIA Genoot van die Instituut van Argitekte
GIEI Gegradueerde van die Instituut van Elektrotegniese Ingenieurs
GIF Genoot van die Instituut van Fisika
GIMA Genoot van die Instituut van Markagente
GIMI Gegradueerde van die Instituut van Meganiese Ingenieurs
GIMM Genoot van die Instituut van Markmeesters
gimn. gimnastiek; gimnasties, gimnastiese
GIMTR Genoot van die Instituut van Munisipale Tesouriers en Rekenmeesters
ginekol. ginekologie; ginekologies, ginekologiese
G.Ing. Geoktrooieerde Ingenieur
GIS Geïnkorporeerde Instituut van Sekretarisse;Geoktrooieerde Instituut van Sekretarisse
GISA Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (gesetel op Stellenbosch)
GISI Genoot van die Instituut van Siviele Ingenieurs;Genoot van die Instituut van Struktuuringenieurs
GISK Genoot van die Instituut van Stadsklerke
GIV Geamalgameerde Ingenieursvakbond; Gegradueerde van die Instituut van Vervoer; Genoot van die Instituut van Vervoer
GJ gigajoule
GJA gemiddelde jaarlikse afloop
GK Gekose Komitee; Goewermentskennisgewing
GKN Gefedereerde Kamer van Nywerhede
GKS Genoot van die Korporasie van Sekretarisse
GKSA Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
GKTV geslotekringtelevisie
GLM grond-lug-missiel
glos. glossarium
GM geleide missiel; grondmissiel
GMI Geoktrooieerde Meganiese Ingenieur
GMR Gemeenskaplike Matrikulasieraad
GNSA Genootskap Nederland-Suid-Afrika
GO geheel ongemonteer
GΩ gigaohm
goew. goewerneur
GOS geslagsoordraagbare siektes; Gemenebes van Onafhanklike State; Gevorderde Onderwyssertifikaat; groei- en ontwikkelingstrategie
GOSA Graanhanteringsorganisasie van Suid-Afrika
Got. Goties, Gotiese
gr grein
gr. graad; groot; grootte
Gr. Griekeland; Grieks; Griekse
GR Geoktrooieerde Rekenmeester; Geheime Raad
GRA Genootskap van Regte Afrikaners
gram. grammatika; grammatikaal, grammatikale; grammaties, grammatiese
grondk. grondkunde; grondkundig, grondkundige
GRS Gesagsvereniging vir Reklamestandaarde
GR(SA) Geoktrooieerde Rekenmesster Suid-Afrika
GS generale staf
GS (ook gs.) gelykstroom
GSI geoktrooieerde siviele ingenieur; geoktrooieerde struktuuringenieur
G.S.O. (ook GSO) Gevorderde Sertifikaat in Onderwys
GT Greenwichtyd
GT Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Gauteng, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-
GTG.T.S. (ook GTS) Gevorderde Tegniese Sertifikaat
G.T.V.S. Gevorderde Tuisverplegingsertifikaat
g.v. goed vir
GV Grondwetlike Vergadering
GVE grootvee-eenheid
GW gigawatt; Griekwaland-Wes
GWTV Geassosieerde Wetenskaplike en Tegniese Verenigings
Gy gray (eenheid vir geabsorbeerde dosis bestraling)