EOK Seejol: Inskrywingsvorm

'n See vakansie - is 'n swemvakansie!
Kan jy 'n tou knoop? Het jy al 'n nagmars gedoen? Al ooit op 'n perd of 'n wildrit? Lief vir die natuur maar soek 'n veilige kamp plek? Het jou kind al in 'n tent geslaap en behoorlik gekamp? EOK#8 is uiteindelik hier...met hope kultuur, avontuur en kamp. En jy kan al bogenoemde afmerk op jy 'bucket-list'.
Wie sal as oorwinnaars van die baan stap met ons toutrek-kompetisie? Groen, blou, oranje of wit span? (kry solank jou kleur hemp gereed). EOK#8 word opgedeel in vier gelyke spanne wat sal kompeteer vir die SPANTROFEE!
BESPREEK NOU! Slegs 46 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 5 enkel persone, 7 enkelouers met 2 kinders asook 9 enkelouers met een kind die groep vol te maak. Die kamp vind plaas op Boonducks Farm, en bied skaduryke tentstaanplekke asook Stal Slaapkamergeriewe! (slegs vir 2de of meer EOK Kampers).
Ons het die bespreking 'n maand vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Eind (Des-Feb) bied jou DRIE maande om die VAKANSIE vir jou en jou kind(ers bekostigbaar te maak! Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 2 - 5 April 2021. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers) gedurende die Paasnaweek.
Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders).
R1359 (1 persoon) R1590 (1 ouer 1 kind) R2130 (1 ouer 2 kinders) of R2670 (1 ouers met 3 kinders) of R3210 (1 ouers met 4 kinders). Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.
Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time". Ons het Boonducks Farm gekies as ons tuiste vir EOK#8. +-130km van Pretoria of Johannesburg, ongveer 10km van Rustenburg.
~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as getroude persoon bereik het, deel asseblief met 'n vriend of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir Enkel Ouers (dankie by voorbaat).
Woensdag, 29 September 2021
15:00 - 19:00 Aankoms
18:05 Skemerkelkie
19:00 - 20:00 Beesstert Potjiekos (+rys en roosterkoek) + Hoenderpotjie (as ons 48+ is) ETE1
20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Ysbreker + Verjaarsdagkoek
21:00 - 22:00 Ontspan om Vuur
Donderdag, 30 September 2021
07:00 - 08:00 Ontbyt Roosterkoek met Koffie (Blou Span) ETE2
09:00 - Oggend Swem See Willard Strand
13:00 - 14:00 Middagete (Hamburger slaai) (Wit Span) ETE3
14:00 - 15:00 Middag Swem Getypoel
15:30 - 16:30 Aandswem Chaka's Rock Swembad
19:00 - Aandete (Hoender Stew met pap/rys) ETE4
21:00 - 23:00 Kitaar Kampvuur Kuier
23:00 - 01:00 Sterrekyk
Vrydag, 1 Oktober 2021
06:30 - 08:00 Bergfietsroete I @ Staamaker
09:00 - Oggend Swem See Thompson's Bay
13:00 - 14:00 Middagete (Hamburger slaai) (Wit Span) ETE3
14:00 - 15:00 Middag Swem Getypoel
15:30 - 16:30 Aandswem Chaka's Rock Swembad
15:00 - 16:30 Touknoop Dogters
16:30 - 18:00 Toutrek kompetisie FINAAL!
19:00 - Braaivleis ETE7
21:00 - 01:00 Radio Kuber Kontrei Konsert / Boodskappe aan ouers en Nagmars @ ? + Jeug
Saterdag, 2 Oktober 2021
06:30 - 08:00 Staproete III @
07:50 - 08:40 Ontbyt (Spek Eiers Roosterbrood) ETE8
08:00 Handig Kampkaart ini***
09:00 - 10:00 Oggend Erediens in veld by
10:00 - 13:00 Hindernisbaan
13:00 - Oorskiet Kos oppak kuier! ETE9
15:00 - Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier)
Sondag, 3 Oktober 2021
Maandag, 4 Oktober 2021
Omgewing: Kampterrein
Selfoon Opvangs: Ja
Warm Water: Ja
Stort: Ja
Taal: Afrikaans
Omringende Dorpe: Rustenburg, Koster
Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia.
Boonducks Farm is 'n plaas-ervaring! Warm water en skoon
ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24. Geen diere word
toegelaat. Geleë in die Magaliesberg-Beskermingsarea, ongeveer 40km van Magaliesberg, en sowat 30km van Rustenburg.Vars lug. Bitter min tegnologie. Plaaslewe.
Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier 4 man-tente). Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Sakkie albasters. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam. Bottel 750ml terpentyn. Seuns (1 das). Meisies (1 Serp).
Respekteer asseblief inwoners en die Wildkamp deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen 30 Maart 2021. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 10 Januarie 2021).
Kultuur Avontuur Kamp
Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.
Andrietta Lombard Schroeder (51): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 5
Paul Joubert (50): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 8, Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*
Gareth Ferreira (36): Kamp Voog (afwesig) Enkel Ouer Kampe 3
Kultuur Avontuur Kamp
Bank: Capitec
Takkode: 470010
Rekening: 127 236 2823
Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)
*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!







