My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer en Kind Kamp

Valley of the Waves!

BESPREEK NOU! Slegs 36 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Privaat. Skoon. Absoluut natuur. Karee Krans Karavaan en 4 x 4 kamp is ongeveer 180km wes van Pretoria via die N4, en ongeveer 47km vanaf Rustenburg. – Bekend vir sy jeugkampe, pret kampe en asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. 'n Gebalanseerde groep behoort ongeveer 5 enkel persone, 7 enkelouers met 2 kinders asook 9 enkelouers met een kind die groep vol te maak. PUIK!! Kom uit en kry 'n bietjie son! En swem in dam. En swem in swembad. En swem by Sun City Valley of the Waves. En foefie-slaaid. En kanoe. En voël-kyk. En staproetes. En bergfiets roetes. En Visvang. En wildkyk. 200 hektaar daarvan! Het ek die hindernisbaan genoem?

Die fooi van Sun City Valley of the Waves is addisioneel (en die enigste ekstra koste waarvoor jy moet beplan). Ek onderhandel dit met Sun City vir 'n groepsfooi - en sal dit aan die groep deurgee.

Heerlike wegbreek in die Maart 2023 skoolvakansie. Verskeie SKOON geriewe. Kamp (tent / karavaan).  'n Pure plaas ervaring wat wag. Tent slaapplek. Morge spasie vir jou kind om kind te wees. 

Ons het die bespreking 'n maand vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Coleman 4-man tente (nuut) beskikbaar te huur @ R450 vir die naweek.  Kies opsie A of B (moet ons jou tent opslaan, of gaan jy self opslaan as deel van die kampervaring (vir jou kinders). Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 31 Maart tot 3 April 2023. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers). 

Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders). R1659 (1 persoon) R2390 (1 ouer 1 kind) R2990 (1 ouer 2 kinders) of R3590 (1 ouers met 3 kinders) of R3999 (1 ouers met 4 kinders).  Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.

Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time". Ons het (?besluit nog?) gekies as ons tuiste vir EOK#18.

~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as getroude persoon bereik het, deel asseblief met 'n vriend of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir Enkel Ouers (dankie by voorbaat). Of kom self saam.

Geen drankgebruik/verbruik vir die ouer aan diens (of wat item aanbied op die spesifieke dag, totdat afgehandel)

Vrydag, 31 Maart 2022

15:00 - 19:00 Aankoms

16:00 - 17:00 Tent opslaan 

19:00 - 20:00 Potjiekos (Hoender) ETE1

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak

21:00 - 22:00 Speletjies Aand

Saterdag, 1 April 2022

05:00 - 06:30 Visvang Sessie 1

07:00 - 08:00 Oats  ETE2

08:30 - 10:00 Staproete "Lookout"

10:00 - 12:00 APRIL FOOL

12:00 - 13:00 Hommeltuig    

12:00 - 12:30 Middagete (Boerie Burger) ETE3

15:00 - 17:30 

19:00 -  20:00 Braaivleis ETE4

19:00 - 22:00 Om-die-vuur-kuier (+Visvang Sessie 2)

22:00 - 23:00 Sterrekyk

Sondag, 2 April 2023

06:30 - 08:00 Bergfietsroete I @ 

07:00 - 08:00 Ontbyt (Spek Eiers Roosterbrood) ETE5

08:00 - 09:00 Kerkdiens

10:00 - 13:00 Swem Sun City Valley of the Waves

12:00 - 13:00 Hommeltuig

13:00 - 14:00 Middagete (Hot Dogs) ETE6

15:00 - 16:30 Krieket kaskenades

16:30 - 18:00 Ontspan

19:00 -           Kerrie en Rys ETE7

21:00 - 01:00 Nagmars

Maandag, 3 April 2023

06:30 - 08:00 Staproete III @

07:50 - 08:40 Roosterkoeke en Kampvuur Koffie Ontbyt ETE8

08:00             Handig Kampkaart in***

09:00 - 10:00 

11:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier) 

10:00 - 13:00 Ontspan / Swem / Kuier

13:00 -           Oorskiet Kos oppak kuier! ETE9

Omgewing: Kampterrein en Jeugkamp

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe:  Rustenburg

Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia. 

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier 4 man-tente). Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Sakkie albasters. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam. Bergfiets. Braaitang (slegs mans). AAA batterye vir jou koplig (3). 

Respekteer asseblief inwoners en besoekers aan ? deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n minimum Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen  20 Maart 2023. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 3 Januarie 2023).

Tydens EOK#8 het ons 'n behoeftige persoon gehelp om saam te kom kamp. Haar/Sy kamposte was geborg en kon die kamp saam met ons geniet. Ons wil graag hierdie tradisie voortsit - en is BAIE dankbaar vir ons BORG! - weereens dankie! In groepsverband kan ons 'n groter verskil maak in 'n mamma/pappa en kind(ers) lewe - deur 'n MEMORY te skep op hierdie kamp wat hul ewig sal bybly. 

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysingsvan enkel ouers wat al bygewoon het.

Paul Joubert (53): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 17, Singles Kuier Kampe 1, Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

Gareth Ferreira (36): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 6

Ronel du Toit (47): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 4, Singles Kuier Kampe 4,

Kultuur Avontuur Kamp

  1. EOK#18 | 31 Maart 2023 - 3 April 2023

  2. EOK#19 | 7 Julie 2023 - 10 Julie 2023 Treinrit

  3. EOK#20 | 29 September - 2 Oktober 2023

  4. EOK#21 | 15 Desember - 18 Desember 2023

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!

R1659
  • Tag 1
  • Tag 2
  • Tag 3