My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer en Kind Kamp

#kultuurAvontuurkamp

BESPREEK NOU! Slegs 48 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Privaat. Skoon. Absoluut natuur.

Heerlike wegbreek in die Desember 2023 skoolvakansie. Verskeie SKOON geriewe. Kamp (tent / karavaan).  'n Pure plaas ervaring wat wag. Tent slaapplek. Morge spasie vir jou kind om kind te wees. Genoeg tyd om jou verlof goedgekeur te kry, en om van hier af jou Kersfees-destinasie te bereik.

Ons het die bespreking 'n maand vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Coleman 4-man tente (nuut) beskikbaar te huur @ R550 vir die naweek.  Kies opsie A of B (moet ons jou tent opslaan, of gaan jy self opslaan as deel van die kampervaring (vir jou kinders). Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 19 tot 22 Desember 2023. Kom ontspan (alleen) of saam met jou kind(ers). 

Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir Enkel-ouers met 'n kind (of kinders). R1659 (1 persoon) R2390 (1 ouer 1 kind) R2990 (1 ouer 2 kinders) of R3590 (1 ouers met 3 kinders) of R3999 (1 ouers met 4 kinders).  Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 8 etes in.

Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite, ek-en-my-familie-tyd**, en 'n bietjie "me-time". Ons het Karee Krans gekies as ons tuiste vir EOK#22.

~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as getroude persoon bereik het, deel asseblief met 'n vriend of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir Enkel Ouers (dankie by voorbaat). Of kom self saam.

Geen drankgebruik/verbruik vir die ouer aan diens (of wat item aanbied op die spesifieke dag, totdat afgehandel)

Dinsdag, 19 Desember 2023

15:00 - 19:00 Aankoms

16:00 - 17:00 Tent opslaan 

19:00 - 20:00 Potjiekos (Hoender) ETE1

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak

21:00 - 22:00 Speletjies Aand

Woensdag, 20 Desember 2023

05:00 - 06:30 Visvang Sessie 1

07:00 - 08:00 Oats  ETE2

08:30 - 10:00 Staproete "Lookout"

10:00 - 12:00 APRIL FOOL

12:00 - 13:00 Hommeltuig    

12:00 - 12:30 Middagete (Boerie Burger) ETE3

15:00 - 17:30 

19:00 -  20:00 Braaivleis ETE4

19:00 - 22:00 Om-die-vuur-kuier (+Visvang Sessie 2)

22:00 - 23:00 Sterrekyk

Donderdag, 21 Desember 2023

06:30 - 08:00 Bergfietsroete I @ 

07:00 - 08:00 Ontbyt (Spek Eiers Roosterbrood) ETE5

08:00 - 09:00 Kerkdiens

10:00 - 13:00 Swem Sun City Valley of the Waves

12:00 - 13:00 Hommeltuig

13:00 - 14:00 Middagete (Hot Dogs) ETE6

15:00 - 16:30 Krieket kaskenades

16:30 - 18:00 Ontspan

19:00 -           Kerrie en Rys ETE7

21:00 - 01:00 Nagmars

Vrydag, 22 Desember 2023

06:30 - 08:00 Staproete III @

07:50 - 08:40 Roosterkoeke en Kampvuur Koffie Ontbyt ETE8

08:00             Handig Kampkaart in***

09:00 - 10:00 

11:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier) 

10:00 - 13:00 Ontspan / Swem / Kuier

13:00 -           Oorskiet Kos oppak kuier! ETE9

Omgewing: Kampterrein en Jeugkamp

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe:  Rustenburg

Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia. 

Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier 4 man-tente). Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Sakkie albasters. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam. Bergfiets. Braaitang (slegs mans). AAA batterye vir jou koplig (3). 

Respekteer asseblief inwoners en besoekers aan ? deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n minimum Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen  10 Desember 2023. *Vra vir Early Bird prys (volle betaling teen 30 September 2023).

Tydens EOK#8 het ons 'n behoeftige persoon gehelp om saam te kom kamp. Haar/Sy kamposte was geborg en kon die kamp saam met ons geniet. Ons wil graag hierdie tradisie voortsit - en is BAIE dankbaar vir ons BORG! - weereens dankie! In groepsverband kan ons 'n groter verskil maak in 'n mamma/pappa en kind(ers) lewe - deur 'n MEMORY te skep op hierdie kamp wat hul ewig sal bybly. 

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Paul Joubert (54): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 18, Singles Kuier Kampe 1, Die Voortrekkers 27 kampe, Redakteur My Volk, Erfenis Aktivis, Omroeper en 'Content Writer' Radio Kuber Kontrei, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

Gareth Ferreira (36): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 6

Ronel du Toit (48): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 5, Singles Kuier Kampe 4,

Kultuur Avontuur Kamp

  1. EOK#18 | 31 Maart 2023 - 3 April 2023

  2. EOK#19 | 7 Julie 2023 - 10 Julie 2023 Treinrit

  3. EOK#20 | 29 September - 2 Oktober 2023

  4. EOK#21 | 19 Desember - 22 Desember 2023

Bank:                      Eerste Nasionale Bank (AP Products and Services)

Takkode:                 250655

Rekening:               63060809961

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!

R1659
  • Tag 1
  • Tag 2
  • Tag 3
EOK#22

Inskrywingsvorm

Enkel Ouer en Kind Kamp vanaf 19 - 22 Desember 2023.

#kultuurAvontuurkamp

Naam en Van Fisiese Adres Selfoon Nommer E-Pos
Faktureer my vir:
Enkellopende @ R1,659-00
Ouer + 1 Afhanklike @ R2,399-00
Ouer + 2 Afhanklikes @ R2,990-00
Ouer + 3 Afhanklikes @ R3,590-00
Ouer + 4 Afhanklikes @ R3,599-00
Tent Keuses
Ek bring my eie tent (1 tent per bespreking) *
Ek slaap in jul Coleman 4-man tent (koste beloop R550)
Voertuig Registrasie Nommer Vrywaringsvorm Vrywaringsvorm Laat die enkellopende / Enkel Ouer hierdie vorm invul, en handig dit, saam met jou geld, in. Dit geld vir alle kamplede. Ek die ondergetekende ouer/voog: 1. bevestig hiermee dat my minderjarige, hieronder, se kamp aktiwiteite waarby mag insluit vervoer, stap en speletjies ʼn sekere mate van risiko buite die beheer van die organiseerders mag insluit, alhoewel hulle hul uiterste bes gaan doen om u kind se veiligheid te verseker. 2. doen hiermee afstand van enige moontlike eis om skadevergoeding voortspruitend uit watter oorsaak ook al mag ontstaan gedurende die kamp, en aanvaar alle risiko betreffende sodanige skade; 3. vrywaar hiermee die instansies en persone betrokke teen enige eis betreffende besering of skade of verlies van eiendom ongeag die aard van die oorsaak van sodanige skade of besering; 4. bevestig hiermee dat ek die regsbevoegdheid het om die dokument te teken en dat ek gemagtig is om die dokument te teken en dat alle toestemmings wat deur die reg vereis mag word verkry is; 5. gee ek toestemming dat foto's wat ek geneem het, en gedeel het met Bestuur van Kultuur Avontuur Kamp, gedeel mag word op Sosiale Media vir bemarking van toekomstige kampe. 6. Onmiddelike verwydering van die perseel: Dwelmgebruik en 'n Bloubultrui of enige ander Bulls Memorabilia 7. #kultuurAvontuurkamp behou die reg en diskresie om betalings en of deposito's te skuif na 'n volgende beskikbare datum of te weier afhangende van situasie. 8. Alle betalings vir die kamp - en, of aktiwiteite vir genoemde kamp moet voor of op Vrydag, 10 September 2023 betaal word; kansellasie van u inskrywing sal automaties inskop en 'n vervanging van u spasie bemark word. U sal u deposito (of betalings gemaak) verbeur. NB!! Boodskap Submit