E
e. eetlepel; eeu
e.a. en ander, en andere
e.bmn. eerste bootsman
€ euro (Europese munteenheid)
EC Kode vir die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap, volgens die Internasionale Organisasie vir Standardisasie (ISO). Vir volledige identifikasie in ’n internasionale konteks voeg "ZA-" voor die kode. Dus ZA-EC
ed. edisie of editio (uitgawe); edidit (uitgegee of geredigeer)
e.d. en dergelike
Ed.Agb. Edelagbare
e.d.m. en dies meer; en dergelike meer
Edms. Eiendoms
e.e. en elders
EEG elektroënkefalogram; Europese Ekonomiese Gemeenskap
eenh. eenheid
eerw. eerwaarde
EES eksklusiewe ekonomiese sone
eetk. eetkamer
Ef. Efesiërs (Brief aan die Efesiërs, boek in die Bybel)
e.g. exempli gratia (byvoorbeeld)
eg. eersgenoemde
EG Europese Gemeenskap
Egip. Egipte; Egipties, Egiptiese
EIEU eerste in, eerste uit (rekeningkunde)
eil. eiland
eint. eintlik, eintlike
ek. eerskomende
EK Eerste Kwartier
EKG elektrokardiogram
EKK eenkanaalkommunikasie-kontroleerder
ekon. ekonomie; ekonomies, ekonomiese
eks. eksamen; eksemplaar
Eks. Eksodus (boek in die Bybel); Eksellensie
eksp. eksperiment
ekv. enkelvoud
e.l. elektriese lig
elektr. elektrisiteit; elektries, elektriese
elektron. elektronika; elektronies, elektroniese
elektrotegn. elektrotegniek; elektrotegnies, elektrotegniese
ELK Evangeliese Lutherse Kerk
ellipt. ellipties, elliptiese
Em eksameter
EM eerste minister
em. emeritus
Em. Eminensie
embr. embriologie; embriologies, embriologiese
e.m.e. (ook EME) elektromagnetiese eenheid
e.m.k. (ook EMK) elektromotoriese krag
Eng. Engeland; Engels; Engelse
enkl. enklise; enklisis; enklities, enklitiese
ens. ensovoorts
entom. entomologie; entomologies, entomologiese
e.o. ex officio (ampshalwe)
EO elektroniese oorplasing
EOK Ekonomiese Ontwikkelingskorporasie
EOP ekonomiese ontwikkelingsprogram
EOV eensydige onafhanklikheidsverklaring
E-pos elektroniese pos
Er simbool vir erbium (element)
e.s. en suite
Es simbool vir einsteinium (element)
Eseg. Esegiël (boek in die Bybel)
esk. eskader
eskn. eskadron
e.s.m. en so meer
Est. Ester (boek in die Bybel)
et al. et alia of et alii (en ander dinge of mense)
etc. et cetera (ensovoorts)
etim. etimologie; etimologies, etimologiese
etnol. etnologie; etnologies, etnologiese
E.T.S. (ook ETS) Elementêre Tegniese Sertifikaat
et seq. et sequentia ( en die volgende [bladsye, ens.] )
Eu simbool vir europium (element)
EU Europese Unie
euf. eufemisme; eufemisties, eufemistiese
Eur. Europa; Europees, Europese
EURATOM (ook Euratom) EuropeseAtoomenergiegemeenskap
e.v. en volgende
eV elektronvolt
ev. eersvolgende; evangelies, evangeliese; eventueel
Ev. Evangelie; Evangelies, Evangeliese
EVB eerste vakkundige beampte
Ex. Exodus (boek in die Bybel)