My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Die verligte weg

Fred moes 'n boodskap neem na sy oom op die plaas. Sy Pa het beduie hoe hy moes loop en hy het gedink dat hy die pad ken, maar toe die skaduwees begin rek, het hy onrustig geword.

"Ek moes al lankal daar gewees het," het hy vir homself gesê, "ek het seker êrens die verkeerde paadjie geneem. Ek wens dat hier iemand was wat ek kon vra."

Maar hy het niemand teëgekom nie en die donker het hom gevang voor hy uit die bos was - hy het nie geweet watter kant toe nie. "Wel, nou is ek in die pekel," sê hy vir homself, "wat sal ek doen? Ek ken nie eens meer die pad terug huis toe nie, hoe nog na my oom se plaas."

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Hy het vir 'n paar minute daar gestaan en dink en om die waarheid te sê, was hy 'n bietjie bang ook. "Daar is nog een ding wat ek kan doen," sê hy weer vir homself, "maar ek wonder of dit enige verskil sal maak.

'n Oomblik later het hy sy oë toegemaak en Jesus gevra om hom die pad uit die bos te wys na sy oom se plaas. Toe hy sy oë weer oopmaak, was die eerste ding wat hy sien, 'n lig daar tussen die bome.

"Dit is snaaks, ek het dit nie voorheen gesien nie. Wat sou dit kan beteken? Wel, ek gaan dit volg, ek moet tog die een of ander rigting inslaan."

So het hy dan agter daardie lig aangeloop totdat hy eindelik uit die bos was. Skielik het hy 'n ander lig daar in die verte gesien en daarheen geloop. Eerlank het hy gesien dat dit van 'n plaashuis gekom het en toe het hy sommer vinniger geloop, want hy het geweet dat dit sy oom se huis was. Hoe bly was hy nie toe hy daar veilig aangekom het!

"Maar daardie lig in die bos," het hy aan sy oom gevra toe hulle oor sy benoude ervaring gepraat het, "hoe het dit daar gekom?"

"Dit was 'n bol vuurvliegies," het sy oom glimlaggend gesê.

En dit was ook. Maar God kan selfs vuurvliegies gebruik om die gebed van 'n seun te verhoor.

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >