My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and male libido boosters

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Die land waar die trane opdroog

Eenmaal was daar 'n klein seuntjie. Hy het in die eetkamer rondgehardloop ná ete en hy het gegly op 'n stukkie ertappel op die vloer. Natuurlik het hy geval en het begin huil. Julle moes net die trane gesien het! Hulle het soos reëndruppels geval.

Moeder het gesê dat dit sy eie skuld was omdat hy self die stukkie ertappel uit sy bord laat val het en omdat hy in die kamer rondgehardloop het. Dit het die seuntjie net harder laat huil.

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

 Vind Audio weergawe onder aan die blad.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Op daardie oomblik het Pappie die kamer binnegekom en gevra: "Wat se lawaai is dit? Al die trane wat nou daar op die vloer val en die fyn ertappel wat daar lê, sal die vloer mos lelik bemors."

Maar toe het die seuntjie eers gehuil.

Toe het Pappie hom in sy arms opgetel en gesê: "Laat ons gaan na die Land Waar die Trane Opdroog". En toe het hulle albei op 'n lang reis gegaan, die gang af, die trappe op, in die kamers, weer met die trappe af en in Pappie se studeerkamer. Net toe hulle daar kom en in Pappie se groot stoel gaan sit het, het die seuntjie begin lag en al die trane het opgedroog!

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >