My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Die Voortrekker Kode

Release Sce™ Forte

Medikasie wat die simptome van angs, depressie, ADD / ADHD, demensie en menopouse kan behandel. 'n Nie-gewoonte vormende natuurlike produk en sonder voorskrif.
Community-verified icon


Release Sce™ Forte Agent
Die grondslag en die Wese van die Voortrekkers

Die Vootrekker Kode

Deur die Bybel en die skepping as die grondslag of fondamente te gebruk om God te eer, gee Die Voortrekkers te kenne dat alles wat ons doen op die waarhede wat die here in die Bybel en in die Skepping gegee het, gebou is. In Psalm 19 word dit baie duidelik beskryf, asook in Romeine 1:20. Sien ook die Nderlandse geloofsbelydenis.

In Die Voortrekkers bekyk ons alles deur hierdie bril en dit bepaal ons norme. Ons noem dit die Bybels-Christelike lewens- en wêreldbeskouing. Dit is 'n lewenswyse om deur die genade van God, volgens die Woord van God, uit die Christelike geloof en tot eer van God alleen te leef. Dit word ook verwoord in Romeine 11:35 "Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge in staat. Aan Hom behort die heerlikheid, tot in ewigheid..."

Met die grondslag sê Die Voortrekkers dus ondubbelsinning wat hulle uitgangspunt, benaderingshoek, evalueringsbeginsels en -norme is en waarop elke aktiwiteit gemik is.

Die grondslag van Die Voortrekkers implisser dat lidmaatskap van Die Vootrekkers beperk is tot Christene en dat lede se opvatting oor hulle medemens, volk, nasie en land bepaal word deur die gebooie van die tweede tafel van die wat. 

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Die Voortrekkers is 'n kultuurbeweging vir lede van die Afrikanervolk, in besonder sy jeug, gerig deur 'n Bybels-Christelke lewens- en wêreldbeskouing tot 'n lewenswyse tot eer van God en diens aan volk, land en medemens. 

Waar die grondslag hom primêr rig tot die vertikale verhouding tussen God en die indivduele lid, bepaal die wese wie aan Die Voortrekkers kan behoort. Hier gan dit in die wese om die horisontale verhouding tussen die lid en ander mense: om dienslewering aan ander gegrond op ons Christelike opvattings. Hiervoor onderskei ons tussen individue en groepe. By die individu gaan dit om sy naaste te behandel soos hyself behandel wil word en by die groepe gaan dit om sy aanste te behandel soos hself behandel wil word en by die groepe gaan dit om die lede van dieselfde kultuurgroep (volk) en om lede van dieselfde nasie (landgenote). Alhoewel ons uit die aard van die saak as 'n kultuurbeweging meer aanklank vind by ons volkseie, bekleomtoon ons baie duidelik lojaliteit aan, en die nakoming van, ons verpligtinge teenoor ons land en die regering van die dag. Ons wese moedig ons aan om goeie Suid-Afrikaanse burgers te wees. 

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >