My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Oom Attie se slaaptyd stories

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon

Instant Erection Booster
Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Die daklose melaatse

Baie lank gelede was daar baie mense in Palestina wat aan die gevreesde siekte, melaatsheid, gely het. Diegene wat die siekte gekry het, het sere aan hulle liggaam gekry en diegene wat 'n baie kwaai aanval gekry het, het hulle vingers en tone verloor.

Die siekte was baie aansteeklik en om hierdie rede is die arme persoon wat die siekte gekry het, van sy huis verjaag en hy is gedwing om alleen te woon, of saam met ander melaatses op baie eensame plekke. Wanneer hy naby die dorpie kom, moes hy uitroep "Onrein! Onrein!" sodat die mense gewaarsku kon wees en van hom kon weghardloop.

Een tyd was daar 'n man in Galilea vol van melaatsheid. Hy het vreeslik misrabel en droefgeestig daar in die berge rondgedwaal, wagtende op sy sterfdag. Dikwels het hy aan die aangename tye van vooheen gedink, van sy huis, sy vrou en sy kinders, wat hy nou nooit weer sou sien nie.

Soms het hy ander melaatses teëgekom; hy het met hulle gepraat en hulle was sy enigste metgeselle. Een more het een van hierdie melaatses aan hom gevra: "Het jy al van die Man van Nasaret gehoor? Die mense sê dat Hy orals waar Hy gaan, die siek mense gesondmaak."

"Nee, wie is Hy?"

"Ek weet nie so reg nie. Sommige sê dat Hy die Messias is, die Seun van Dawid."

"Kan hy melaatsheid genees?"

"O dit weet ek nie. Ek wens dat Hy hierlangs wou kom."

Terwyl hy nog gepraat het, het hulle die geskreeu en gepraat van mense gehoor wat teen die heuwel uitgekom het van die dorpie daar onder.

"Wat sou dit wees? Ek dink ek sal gaan kyk."

Hy is toe langs die heuwel af so vinnig as sy siek liggaam hom toegelaat het en so naby die mense gekom as hy gedurf het.

"Wat is hierdie lawaai?" het hy geskree vir iemand wat daar verbygekom het.

"Jesus van Nasaret is hier en Hy is besig om die mense gesond te maak."

Daar het groot hoop in die melaatse se hart gekom. Hoe heerlik sou dit wees om gewond te word! As Jesus regtig die Messias is, sou Hy seker ook melaatsheid kan genees. Besiel met hierdie nuwe hoop, het hy ongeduldig gewag op die verskyning van Jesus.

Eindelik het Jesus gekom en - soos gewoonlik - was daar 'n groot skare rondom Hom.

Die arme melaatse het uitgeroep: "Here, as U wil, kan U my reinig." Jesus het die smeekbede gehoor en toe Hy die arme melaatse op sy knieë sien, het Hy die skare verlaat, na hom toe gegaan en met hom gepraat.

En toe, tot verbasing van al die mense, het Jesus - sonder vees vir die siekte - Sy hand uitgesteek en die melaatse aangeraak en gesê: "Ek wil, word gereinig!"

Slaaptyd stories deur Arthur S. Maxwell

Volgende storie, asseblief?

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519

Dadelik het die arme man nuwe lewe deur sy liggaam voel stroom en hy het opgespring in sy nuwe krag. Die vreeslike sere was weg!

Vol lof en vreugde is die man terug na sy huis en sy mense en hy het hulle vertel van die wonder wat Jesus vir hom gedoen het.

Hoe bly was hy dat hy sy kans waargeneem het toe Jesus verbygekom het? Sê nou hy het te lank gewag, of hy het nie uitgeroep nie. Jesus sou dan verbygegaan het om miskien nooit weer daarlangs te kom nie en daardie man sou 'n melaatse gebly het vir die res van sy lewe.

Jesus gaan vandag nog verby. Op die een of ander tyd kom Hy na elke seun en dogter. Laat ons versigtig wees om Hom nie te laat verbygaan sonder dat Hy ons die hulp gee was ons so nodig het nie. Hy is gewillig om alles vir ons te doen en ons alles te gee wat ons nodig het, maar Hy wil hê dat ons Hom moet vra. Soos in die gebede:

"Liewe Jesus, ek is klein / swak, onkundig en onrein. Neem my, vorm my tot U eer / Laat my daagliks van U leer! / Laat my tog gehoorsaam wees / en die sonde altyd vrees."

< >