My Volk +(Die Trekpad van 'n Nasie) ENKEL OUER KAMPE
Enkel Ouer en Kind Kamp

Desember Kamp Jol 2023

#kultuurAvontuurkamp

BESPREEK NOU! Slegs 60 kinders tussen 13 - 17 (ouderdomsgroep)  beskikbaar vir hierdie Kultuur Avontuur Kamp avontuur. Privaat. Skoon. Absoluut natuur. Teen die oewers van die Elandsrivier.

Jy werk. Jou kind is klaar met skool. 13 - 17 Desember 2023. Kamp Jol! Jou kind gaan opgepas word - deur vermaak te word met 'n HUISEVOL aktiwiteite. Selfoon aktwititeit 07h00 tot 08h00 en 18h00 - 19h00 daagliks (vir kommunikasie met ouers).

Ons het die bespreking drie maande vroeër as gewoonlik oopgemaak vir besprekings. Dit gee jou tyd om jou begroting te laat klop! Vyftien 4-man Coleman tente is beskikbaar. Seuns en dogters apart. Ouderdomsgroepe bymekaar. Graad 7 tot graad 12 welkom. Agt Toesigouers. Vier nagte. Vyf dae.

Kultuur Avontuur Kamp (soek ons Facebook Bladsy met dieselfde naam en gee ons 'n LIKE om so op hoogte te bly van wat ons alles aanvang!) bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir jou kind in Desember 2023 totdat jy op verlof kan gaan. R1,499 per kind. Dit is die volledige koste vir jou kind se Desember kamp jol. Dit sluit jou verblyf (tent slaapplek ingesluit) en 11 etes in.

Ons handhaaf 'n balans tussen groep aktiwiteite en 'n bietjie "me-time". Ons het Riverside Paradise gekies as ons tuiste vir EOK#21.

~ iNDIEN hierdie uitnodiging jou as ouer in Pretoria (Gauteng) bereik het, deel asseblief met 'n vriend, familie of kollega wat kan baatvind by ons lekker-naweek-kuier-kamp vir kinders in genoemde ouderdomsgroep.

Geen dwelms- of drankgebruik/verbruik nie. U kind sal summier huistoe gestuur word. 

Woensdag, 13 Desember 2023

15:00 - 19:00 Aankoms

16:00 - 17:00 Tent opslaan 

19:00 - 20:00 Potjiekos (Hoender) ETE1

20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak

21:00 - 22:00 Speletjies Aand

Donderdag, 14 Desember 2023

05:00 - 06:30 Visvang Sessie 1

07:00 - 08:00 Oats  ETE2

08:30 - 10:00 Staproete "Zebra 5km"

10:00 - 12:00 

12:00 - 13:00 Hommeltuig    

12:00 - 12:30 Middagete (Boerie Burger) ETE3

15:00 - 17:30 

19:00 -  20:00 Braaivleis ETE4

19:00 - 22:00 Om-die-vuur-kuier (+Visvang Sessie 2)

22:00 - 23:00 Sterrekyk

Vrydag, 15 Desember 2023

06:30 - 08:00 Bergfietsroete I @ 

07:00 - 08:00 Ontbyt (Spek Eiers Roosterbrood) ETE5

08:00 - 09:00

10:00 - 13:00

12:00 - 13:00 Hommeltuig

13:00 - 14:00 Middagete (Hot Dogs) ETE6

15:00 - 16:30 Krieket kaskenades

16:30 - 18:00 Ontspan

19:00 -           Kerrie en Rys ETE7

21:00 - 01:00 Nagmars

Saterdag, 16 Desember 2023

06:30 - 08:00 Staproete III @

07:50 - 08:40 Roosterkoeke en Kampvuur Koffie Ontbyt ETE8

08:00             

09:00 - 10:00 

11:00 -          

10:00 - 13:00 Ontspan / Swem / Kuier

13:00 -           Ete

19:00 -           Kerrie en Rys ETE7

20:00 - 23h00 Musiek Aand / Sokkie

Sondag, 17 Desember 2023

11:00 -           Kamp amptelik klaar (welkom om te kuier)

Omgewing: Kampterrein en Jeugkamp

Selfoon Opvangs: Ja

Warm Water: Ja

Stort: Ja (en 'n bad in die dames badkamer)

Taal: Afrikaans

Omringende Dorpe:  Cullinan, KwaMhlanga

Onmiddelike verwydering van perseel: Dwelms en 'n Bloubul trui of ander Bulls Memorabilia. 

Wat moet jy saambring? Eie slaapsak en eetgerei. Verversings. Ordentelike stapskoene. Kampstoel. Fietse en sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reënjas. Swemhandoeke. FUN Attitude. Lagspiere. Sakkie albasters. Koplig of flits. 1 Pak Marshmellows. 'n Ou stel klere (en skoene) vir rivier of dam. Bergfiets. Braaitang (slegs seuns). AAA batterye vir jou koplig (3). 

Respekteer asseblief inwoners en besoekers aan ? deur nie harde musiek te speel na 00:00 nie. 'n minimum Deposito van 30% van ooreengekomde bedrag, moet jou aansoek vergesel om kamp toekenning te bevestig. Finale balans teen  10 Desember 2023.  

Tydens EOK#8 het ons 'n behoeftige persoon gehelp om saam te kom kamp. Haar/Sy kamposte was geborg en kon die kamp saam met ons geniet. Ons wil graag hierdie tradisie voortsit - en is BAIE dankbaar vir ons BORG! - weereens dankie! In groepsverband kan ons 'n groter verskil maak in 'n mamma/pappa en kind(ers) lewe - deur 'n MEMORY te skep op hierdie kamp wat hul ewig sal bybly. 

Kultuur Avontuur Kamp 

Vra gerus vir verwysings van enkel ouers wat al bygewoon het.

Paul Joubert (54): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 18, Singles Kuier Kampe 1, Die Voortrekkers 27 kampe, Kulturele Streeksgids Gauteng - NQF4 (deur Drum Beat Academy)*

Gareth Ferreira (36): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 6

Ronel du Toit (48): Kamp Voog Enkel Ouer Kampe 5, Singles Kuier Kampe 4,

Fiona Campbell (55)

Elfrieda Oelofsen (48)

Ricardo-Paul Joubert (17)


Kultuur Avontuur Kamp

  1. EOK#18 | 31 Maart 2023 - 3 April 2023

  2. EOK#19 | 7 Julie 2023 - 10 Julie 2023 Treinrit

  3. EOK#20 | 29 September - 2 Oktober 2023

  4. EOK#22 | 19 Desember - 22 Desember 2023

Bank:                      Capitec

Takkode:                 470010

Rekening:               127 236 2823

Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)

*Kredietkaart en Paypal betalings welkom!

R1499
  • Tag 1
  • Tag 2
  • Tag 3
Inskrywingsvorm 

EOK#21

Desember Kamp Jol! 13 Desember - 17 Desember 2023. Slegs vir kinders tussen 13 - 17 jaar oud.
Naam en Van E-pos Selfoon Nommer Fisiese Adres
Betalingsopsie
Eenmalige betaling
R500 x 3 maande
R215 x 7 maande
Manlik of Vroulik
Manlik (seun)
Vroulik (dogter)
Ouderdomsgroep
Graad 7
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Graad 12
Vervoer Reëlings
Ek laai my kind by die kamp af / tel my kind by die kamp op
Ek benodig 'n saamry-geleentheid vir my kind
Ek kan ___ saam laat ry as ek my kind aflaai / oplaai
Bergfietse My / Ons gunsteling liedjie op die oomblik is... Ek / Ons bespeel die volgende instrument (om die kampvuur) en bring dit saam Boodskap
Vrywaringsvorm
Vrywaringsvorm Laat die voog / ouer hierdie vorm invul, en handig dit, saam met jou geld, in. Dit geld vir alle kamplede. Ek die ondergetekende ouer/voog: 1. bevestig hiermee dat my minderjarige, hieronder, se kamp aktiwiteite waarby mag insluit vervoer, stap en speletjies ʼn sekere mate van risiko buite die beheer van die organiseerders mag insluit, alhoewel hulle hul uiterste bes gaan doen om u kind se veiligheid te verseker. 2. doen hiermee afstand van enige moontlike eis om skadevergoeding voortspruitend uit watter oorsaak ook al mag ontstaan gedurende die kamp, en aanvaar alle risiko betreffende sodanige skade; 3. vrywaar hiermee die instansies en persone betrokke teen enige eis betreffende besering of skade of verlies van eiendom ongeag die aard van die oorsaak van sodanige skade of besering; 4. bevestig hiermee dat ek die regsbevoegdheid het om die dokument te teken en dat ek gemagtig is om die dokument te teken en dat alle toestemmings wat deur die reg vereis mag word verkry is; 5. gee ek toestemming dat foto's wat ek geneem het, en gedeel het met Bestuur van Kultuur Avontuur Kamp, gedeel mag word op Sosiale Media vir bemarking van toekomstige kampe. 6. Onmiddelike verwydering van die perseel: Dwelm/Drank gebruik en 'n Bloubultrui of enige ander Bulls Memorabilia 7. Alle betalings vir die kamp - en, of aktiwiteite vir genoemde kamp moet voor of op Donderdag, 7 Desember 2023 betaal word; kansellasie van u inskrywing sal automaties inskop en 'n vervanging van u spasie bemark word. U sal u deposito (of betalings gemaak) verbeur. NB!!
Submit