My Volk+ (Die Trekpad van 'n Nasie) ADULT PHARMA 
Bok van Blerk

Adult Pharma

MALE (and FEMALE) LIBIDO BOOSTER
We offer fast, secure and reliable ordering with your complete privacy. We will go the extra mile for each and every customer. Money Back Guarantee. Express Delivery. Safe Payments.
Community-verified icon


Female and Male Libido Boosters
Suid-Afrikaanse musiekgroep

Bok van Blerk

Bok van Blerk, gebore Louis Pepler op 30 Maart 1978,  is 'n Afrikaanse musikant wat in 2006 bekendheid verwerf het met die liedjie De la Rey geskryf deur Sean Else en Johan Vorster.

Van Blerk het in Pretoria op Laerskool Menlopark skool gegaan en aan die Hoërskool De Wilgers gematrikuleer. Nadat hy konstruksiebestuur gestudeer het, het hy vir 'n tydlank in die buiteland gewerk.

In Maart 2006 kom die album "Jy praat nog steeds my taal" deur Bok van Blerk en die Mossies uit. Dieselfde album word in Oktober 2006 weer vrygestel hierdie keer onder die naam De La Rey, en met die kunstenaar nou slegs as Bok van Blerk aangegee. Volgens Van Blerk is die Mossies verwyder aangesien sy mede sanger, Tanya van Graan, te besig was met modelwerk. Van Blerk word begelei deur Jaco Mans (asook somtyds Manie van Niekerk) op hoofkitaar, Francois Coetzee op bas-kitaar en Natan Smit as drommer.

Enkel Ouer en Kind Kamp

Enkel Ouer Kamp

R1559
Kultuur Avontuur Kamp Stapgroep Pretoria

Stapgroep (Voetslaanklub)

R150
Perdry Pretoria Om die Dam

Om-die-Dam Perderoete

R161
Ward 91 Tshwane

Onafhanklike Kandidaat (Pretoria) 

R600

Op 6 Februarie 2007 het die Suid-Afrikaanse Departement van Kuns en Kultuur 'n verklaring oor die liedjie De la Rey uitgereik. Die stap het gevolg op omstredenheid wat ontstaan het rondom die liedjie as gevolg van die gewildheid van die liedjie in regse kringe waar dit geïnterpreteer word as 'n oproep tot gewapende stryd. By van Van Blerk se konserte het van die toeskouers ook die ou Suid-Afrikaanse vlag en die Vierkleur rondgeswaai. In 'n Huisgenoot artikel het die tydskrif Minister Pallo Jordan uitgedaag om kommentaar te lewer op die liedjie en die boodskap wat daarin gelees word. In die verklaring spreek die Ministerie sy kommer uit dat die liedjie deur regse elemente gekaap kan word, maar wens die sanger egter voorspoed toe met die liedjie. Die minister verklaar ook dat hy nie 'n probleem het met protes of die mobilisering van opposisie nie so lank dit binne die raamwerk van die wet plaas vind.

Van Blerk self sê dat hy nie hom nie vereenselwig met die ou landsvlag nie en dat hy nie daarmee geassosieer wil word nie. Hy beywer hom egter wel vir Afrikaans en het byvoorbeeld geweier om deel te neem aan die radiostasie 94.7 Highveld se musiekkonsert as gevolg van die radiostasie se beleid om geen Afrikaanse musiek te speel nie. Hy maak dit ook duidelik dat hy nie met die Boeremag saamstem nie en dat hy nie glo dat geweld 'n oplossing vir Afrikaners se probleme is nie en wys daarop dat generaal de la Rey ten gunste van vrede was. Koos Kombuis wys ook daarop dat Van Blerk se rugby-liedjie oor die bruin rugbyspeler, Bryan Habana, handel.

Op 19 Februarie het die Van Blerk die prys vir beste video gewen vir die De La Rey video in die eerste MK-Toekennings.

Tydens die 2010 SAMA-toekennings word Van Blerk se album Afrikanerhart aangewys as die beste verkoper vir 2009.

Radio Omroeper Kort Kursus

Radio Omroeper Kort Kursus

R2095
Adult Pharma

A Pill to Thrill (Distributor Agents Needed)

R350
Independent Candidate Course

Online Independent Candidate Course

R3499
Shuttle Services Pretoria

Privaat UBER Pretoria (Shuttle Service)

R519
< >