Showing Tag: " steve lunderstedt bekende geskiedkunidge" (Show all posts)

Dae uit ons Geskiedenis 11 Augustus 2004

Posted by Paul Joubert on Friday, August 11, 2017, In : Ons Geskiedenis 

Groot oop myne op soek na Diamante

Mnr. Steve Lunderstedt, 'n bekende geskiedkundige, skrywer en toeristegids in Kimberley, Noord-Kaap, vertel dat hy in die Farmer's Weekly van 11 Augustus 2004 gelees het dat die Jagersfontein-gat die rekord hou vir die wêreld se grootste myngat wat met hande gegrawe is. Aangesien hierdie eer in die verlede aan die Kimberley se Groot Gat, of die Kimberleymyn, "behoort" het, het hy besluit om deeglike en omvattende navorsing oor die saak te doen wat ook ander ...
Continue reading ...
 
 
www.myvolk.co.za Logo