Watter Suid-Afrikaanse staatspresident was in sy jonger dae 'n akteur in Hollywood?
Dawid
van Lill is 'n bekende vraesteller wat al sy slag op radio, televisie,
in tydskrifte en op die Internet gewys het. Hy het die gewilde
televisieprogram Flinkdink in 1984 en 1986 gewen. Dawid was was twaalf
jaar lank programbestuurder by Punt Geselsradio. Daarna het hy besluit
om van sy belangstelling in algemene kennis en feite 'n loopbaan te
maak, en as inligtingsmakelaar by Think Media stel hy daag... Continue reading ...