Manlike kunstenaars in die wêreld van klassieke sang
Daar is betreklik min manlike Suid-Afrikaners wat die wêreld van klassieke sang betree het en ongelukkig ook nog minder wat nasionale en veral internasionale roem verwerf het. Ons noem 'n paar wat wel roem verwerf het, maar wys daarop dat die lysie geensins volledig kan of wil wees. nie: Johan Botha (tenoor), Dawie Couzyn (bariton), Frederick Dalberg (bas), Manuel Escorcio (tenoor), George Fourie (bariton), Sybil Hartman (tenoor), Gé Kors... Continue reading ...