Padpredikant

Posted by Paul Joubert on Wednesday, July 17, 2013 Under: Woord van die Week
Hy volg die padpredikant se aanwysings. Hy volg die aanwysings op die borde langs die pad. Daar word skertsend na dié bordjies as prediante verwys, omdat hulle die weg aanwys, maar dit nie self gewandel word nie. 

In : Woord van die Week 


Tags: padpredikant  aanwysings  borde langs die pad  die weg aanwys  nie gewandel nie 
www.myvolk.co.za Logo